100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

Volledige Besigheidstudies Graad 11 kwartaal 1 notas

Rating
-
Sold
-
Pages
53
Uploaded on
04-06-2025
Written in
2024/2025

Hierdie notas verskaf 'n in-diepte opsomming van inhoud gedek in kwartaal 1. Dit dek al die onderwerpe in kwartaal 1, asook riglyne van hoe antwoorde gestruktureer moet wees in toetse/eksamens.

Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
201

Document information

Uploaded on
June 4, 2025
Number of pages
53
Written in
2024/2025
Type
Class notes
Professor(s)
Gauteng departement van onderwys
Contains
All classes

Subjects

Content preview

Besigheidstudies
Graad 11
Hoofstuk 1
Sake-omgewings: Invloede en uitdagings van die sake-omgewings
INHOUDSOPGAWE
1. Eksamen riglyne vir Invloede en uitdagings van die sake-omgewings
2. Terme en definisies
3. Die komponente van die mikro-, mark- en makro-omgewings.
4. Redes waarom ondernemings meer beheer sekere sake-omgewings het as oor ander

5. Maniere waarop ondernemings by die makro-omgewing betrokke kan wees
6. Voordele verbonde aan die betrokkenheid in die makro-omgewing
7. Die uitdagings van die sake-omgewings
8. Verduideliking van die uitdagings van die sake-omgewing
8.1 Mikro-omgewing
8.2 Mark-omgewing
8.3 Makro-omgewing
9. Voorbeelde van hoe die uitdagings van die sake-omgewing beoordeel kan word
10. Voorbeelde van kontemporêre/hedendaagse wetgewing

,1. Eksamen riglyne vir Invloede en uitdagings van die sake-omgewings
Leerders moet in staat wees om:

1. Beskryf die komponente van die mikro-, mark- en makro-omgewings. (Hersien)
2. Verduidelik die redes waarom ondernemings meer beheer oor die mikro-omgewing /
minder beheer oor die markomgewing en geen beheer oor die makro-omgewing het.
3. Identifiseer die uitdagings van die besigheid omgewings vanuit scenario's /
gevallestudies / stellings en ondersoek die mate van beheer wat 'n onderneming oor
hierdie omgewings het.
4. Bespreek / Verduidelik / Beskryf hoe besighede die sake-omgewings kan beheer.
5. Stel maniere voor waarop ondernemings in die makro-omgewing betrokke kan wees.
6. Omskryf / noem / bespreek / verduidelik die uitdagings van die mikro-omgewing.
7. Identifiseer hierdie uitdagings vanuit gegewe scenario's / stellings. Haal uit scenario's /
stellings aan om u antwoord te staaf.
8. Onderskei tussen stakings en sloerstakings.
9. Omskryf / noem / bespreek / verduidelik die uitdagings van die makro-omgewing.
10. Identifiseer hierdie uitdagings vanuit gegewe scenario's / stellings. Haal uit scenario's /
stellings aan om u antwoord te staaf.
11. Stel maniere voor waarop ondernemings mededinging in die mark kan oorkom.
12. Identifiseer die impak van sosio-kulturele faktore op ondernemings vanuit scenario's /
gevallestudies en maak aanbevelings oor hoe ondernemings hierdie uitdaging die hoof
kan bied.
13. Omskryf / noem / bespreek / verduidelik die uitdagings van die markomgewing.




GR 11 Sake-omgewings: Invloede en uitdagings van die sake-omgewings 2

, 2. Terme en definisies

TERM DEFINISIE
Die mag om mense se gedrag of die verloop van gebeure te
Beheer
beïnvloed of te rig
Raamwerk vir bestuurders wat die verdeling van
Organisasiestruktuur verantwoordelikhede en rolle toon wat deur elke belanghebbende
gespeel word.
Beheer en beïnvloed die manier waarop die onderneming bedryf
Organisasie kultuur
word
Visie Weerspieël of voorspel hoe die toekoms gaan lyk.
Toon wat 'n mens elke dag die beste doen in die onderneming en
Missie verklaring
hoe jy dit moet doen.
Die personeel van 'n sake-organisasie word beskou as 'n
Menslike hulpbronne
beduidende bate ten opsigte van vaardighede en vermoëns.
Fabrieke / verskaffers van goedere / dienste waarvan
Verskaffers
ondernemings koop om hul onderneming te bedryf.
Mededingers Besighede wat dieselfde / soortgelyke produkte / dienste verkoop
Die verwydering van bome om grond skoon te maak om vir 'n
Ontbossing
ander doel gebruik te word, bv. industrialisering
Regstelling Om wysigings aan te bring of reg te stel
Die praktyk om in ekonomiese of diensvoorwaardes gunstigheid
Nepotisme
teenoor 'n gesin of vriende te toon
Onwillekeurige beëindiging van 'n dienskontrak van 'n werknemer
Afleggings
deur die werkgewer weens bedryfsvereistes.
Wanneer werknemers stadiger en met minder moeite as
Sloerstaking gewoonlik werk om te probeer om 'n werkgewer te oorreed om
tot hoër betaling in te stem
'n Georganiseerde vereniging van werkers in 'n bedryf, 'n groep
Vakbond ambagte of beroep wat gevorm word om hul regte en belange te
beskerm
'n Werk onderbreking as 'n vorm van protes of om die bedingings
Staking
posisie te versterk
Industriële aksie Dit is aksies wat stakings insluit of sloerstakings
'n Mark waar daar geen beheer is oor wie goedere en dienste
Ope mark
mag lewer of die pryse wat gehef kan word nie
Statistiese gegewens rakende die bevolking en bepaalde groepe
Demografie
daarin. Dit sluit ouderdom, geslag, inkomstegroepe en beroep in.
Die indeling van mense volgens hul houdings, ambisies en ander
Psigografie
sielkundige kriteria.
Groter handel en samewerking tussen ondernemings of mense
Globalisering in verskillende lande, wat moontlik gemaak word deur
tegnologiese vooruitgang en kommunikasie.



GR 11 Sake-omgewings: Invloede en uitdagings van die sake-omgewings 3

, TERM DEFINISIE
Fisiese omgewing Dit is 'n omgewing wat bestaan uit die ekologiese elemente soos
natuurrampe, lugbesoedeling, waterbesoedeling, ontbossing,
afvalprodukte of natuurlike hulpbronne
Institusionele omgewing Dit is privaat-openbare vennootskappe wat gevorm word tussen
die regering en die private onderneming




GR 11 Sake-omgewings: Invloede en uitdagings van die sake-omgewings 4
$6.09
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
esteterblanche i-to-i TEFL
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
46
Member since
2 year
Number of followers
22
Documents
12
Last sold
2 months ago
TEFL assignments

4.4

7 reviews

5
5
4
0
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions