100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 9 EBW Besigheids Opsommings Kwartaal 2

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
20-05-2025
Written in
2024/2025

VOORBEELD van 'n beplande, mark en gemengde ekonomie: bl. 7-9 EIENSKAPPE van 'n beplande, mark en gemengde ekonomie: bl. 7-9 NADELE van 'n beplande, mark en gemengde ekonomie: bl. 7-10 Kommunisme: bl. 8 Openbare sektor: bl.9 Globale ekonomie: bl.11 Oop en geslote ekonomie: bl. 20-21 Rolspelers in 'n ekonomie: bl. 21 Vergoeding van die produksiefaktore: bl. 23 Regte van verbruikers volgens die NKW: bl.30 Wet van vraag: bl. 35 Faktore wat vraag beïnvloed: bl.37 Wet van aanbod: bl. 38 Faktore wat aanbod beïnvloed: bl. 39-40 Mark surplus en tekort: bl.42 Sektore van die ekonomie: bl. 55-56 Hiërargie van volhoubare gebruik: bl. 58 Vaardighede in elke sektor: bl. 58-59 Teken 'n vraag en aanbod kurwe met ekwilibrium (KYK NA WERKKAART 3): bl.44-52 Ewewigspunt/ekwilibrium definisie: bl.40

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 20, 2025
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Gr 9 EBW Besigheids Opsommings Kwartaal 2
1. VOORBEELD van 'n beplande, mark en gemengde ekonomie: bl. 7-9
VOORBEELD
Beplande ekonomie Mark ekonomie Gemengde ekonomie
Cuba en Libië V.S.A Suid-Afrika

2. EIENSKAPPE van 'n beplande, mark en gemengde ekonomie: bl. 7-9
OMSKRYWING/EIENSKAPPE/KENMERKE
Beplande ekonomie
 Regering besit alle produksiefaktore (kapitaal, arbeid, entrepreneurskap,
hulpbronne).
 Regering besluit wat geproduseer word.
 Pryse word vasgestel deur die regering.
 Winste gaan aan die regering.
 Werkers het nie ‘n keuse oor hul werk nie – regering besluit.
 Regering voorsien basiese behoeftes soos kos, klere en behuising.

Mark ekonomie
 Eiendom en besighede is privaat besit.
 Ondernemings maak wins deur goedere en dienste te lewer.
 Regering nie inmeng nie
 Entrepreneurs besluit wat om te maak.
 Pryse word bepaal deur vraag en aanbod.
 Werkers kies self hul werk en vir wie hulle werk.

Gemengde ekonomie
 Privaat mense kan besighede besit en werk met vryheid.
 Regering stel wette op om werkers, verbruikers en die omgewing te beskerm.
 Entrepreneurs en privaat maatskappye kies wat om te maak.
 Dit is ‘n mengsel van regerings- en privaatbeheer.
 Beide regering en individue besit grond, fabrieke en sake.
 Regering bestuur belangrike dienste (bv. water, skole, hospitale) wat nie altyd
wins maak nie – die Openbare Sektor.

3. NADELE van 'n beplande, mark en gemengde ekonomie: bl. 7-10
Nadele van Beplande Ekonomiestelsel:
 Geen keuses – mense kry nie vryheid om self te kies nie.
 Swak gehalte – produkte is dikwels nie goed nie.
 Almal verdien dieselfde – hard of lui, dit maak nie saak nie.
 Lae produktiwiteit – mense doen net wat nodig is, niks meer.
 Tekorte ontstaan – daar is nie genoeg goedere vir almal nie.
 Geen motivering – werkers gee nie hul beste nie.

Nadele van Gemengde Ekonomiestelsel:
 Hoë belastings – pryse kan styg.
 Monopolieë ontstaan – min besighede beheer alles.
 Swak mededinging – minder nuwe of beter produkte.
 Meer korrupsie – regering se rol lei tot wanbestuur.

, Nadele van die Mark Ekonomiestelsel:
 Werkloosheid en inflasie – kan gereeld voorkom.
 Groot ongelykheid – rykes word ryker, armes bly agter.
 Meer korrupsie en misdaad – mense probeer onwettig geld maak.
 Omgewingskade – besighede stel wins bo natuur, tensy wette hulle keer.

4. Kommunisme: bl. 8
Omskrywing/Eienskappe:
 Die hoogste vorm van n beplande ekonomie = Kommunisme
 Kommunisme is n politieke stelsel waar die regering/staat alle
produksiefaktore beheer en wat daarop gemik is om almal gelyk te behandel.

5. Openbare sektor: bl.9
 Bestaan uit sake-ondernemings wat aan die regering behoort.
 Voorsien noodsaaklike dienste soos water, skole, hospitale.
 Doel is om aan mense se behoeftes te voldoen, nie om wins te maak nie.
 Word met belastinggeld gefinansier.

6. Globale ekonomie: bl.11
 Dit is die wêreld se ekonomie, gevorm deur handel tussen
lande(internasionaal met nasionaal.
 Wêreldekonomie genoem - Goedere, dienste, mense en geld beweeg oor
grense.
 Dinge soos invoere, uitvoere, tegnologie, vaardighede en kapitaal word
tussen lande uitgeruil.
 Die internet maak dit makliker om te kommunikeer en elektronies
goedere/dienste te koop of verkoop. Daar word op Internasionale markte soos
die blommemark in Holland ihandel gedryf.
 Lande raak afhanklik van mekaar en werk saam.
 Elke land fokus op wat hulle goed en goedkoop kan produseer (spesialisasie).
 Handelsbeperkings tussen lande word minder – dit maak handel makliker.
 Voorbeelde van samewerking:
o EU (Europese Unie) en die Euro-geldeenheid
o BRICS – Brasilie, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika
 Handel en beleggings bou goeie verhoudings tussen lande.
 Tegnologie en internet laat kennis vinnig versprei – dit help met ekonomiese
groei.

7. Oop en geslote ekonomie: bl. 20-21
Daar is twee hooftipes ekonomieë:
Oop ekonomie - dit sluit handel met ander land in (buitelandse handel) -
Buitelandse Valuta
Kenmerke:
 Invoere en uitvoere van goedere van ander lande.
 Koop en verkoop aandele op die aandelemarkte van ander lande.
 Lande leen geld vir en van mekaar.
 Mense kan tussen lande beweeg en werk.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
2 months ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions