Volmaakte Mark Markstruktuur met ‘n groot aantal
deelnemers wat almal prysnemers is.
Onvolmaakte Mark Monopolie, Oligopolie en Monopolistiese
Mededinger
Monopolie Markstruktuur waar daar slegs EEN
verkoper van ‘n goed of diens is met geen
nabysubstitute nie, en toegang tot die
mark is volkome geblokkeer
Monopolistiese Mededinger Markstruktuur met baie kopers en
verkopers en toetrede tot die mark is
redelik maklik en die produk is
gedifferensieerd. Dit is ‘n hibriede
markstruktuur want dit kombineer sekere
eienskappe van die monopolie en die
volmaakte mark
Oligopolie Die mark word beheer deur ‘n paar
verkopers en baie kopers. Verkoers
beinvloed nie mekaar nie, maar neem
mekaar se gedrag in ag. Bv identisiese
goedere (suiker, staal); hoogs
gedifferensieerde goedere (motors,
koerante)
Markprys Die punt (prys) waar beide die koper en
die verkoper tevrede is met die aantal en
prys wat betaal/ontvang word.
Markhoeveelheid Die hoeveelheid wat deur die
, markewewig aangedui word. Word bepaal
deur vraag en aanbod.
Patent Die wetlike reg waarvolgens ‘n
patenthouer die eksklusiewe reg tot
vervaardiging van ‘n produk verkry
Lisensie Gee toestemming om diens te lewer, bv.
uitsaaikommisie soos radiostasies
Homogeen Dieselfde
Heterogeen Gedifferensieerd
Prysleierskap Formele samespanning meestal nie
toegelaat. Oligopoliste doen dit op
stilwyende wyse doen. PRYSSEINE -
belangrike element. Prysleier - grootste
onderneming in bedryf
Bv. 1 stel prys (leier), ander volg (volger)
Prys Die hoeveelheid wat betaal word vir
goedere en / of dienste. DIe prys word
vasgestel deur beide vraag vir aan
aanbod van goedere en dienste
Vraag Vraag verwys na die hoeveelheid
goedere en dienste wat voornemende
kopers bereid is om teen ‘n gegewe prys
te koop, binne ‘n gegewe tydsperiode
Ekonomiese Wins / Bo-normale Wins Die ekstra ins wat die onderneming maak.
Dit is die wins wat die besigheid maak,
addisioneel tot die normale wins. DIt