Term Definisie
Zenophobia Vrees en haat vir vreemdelinge of
buitelanders of vir enigeiets wat vreemd
of van die buiteland is
Oop ekonomie ‘n Ekonomie waar daar internasionale
handelsbetrekkinge met ander lande is.
Sluit buitelandse sektor as ekonomiese
deelnemer in
Geslote ekonomie ‘n Ekonomie waar daar geen
internasionale handelsbetrekkinge met
ander lande is nie
Sluit die buitenlandse sektor uit
Ekonomiese Kringloop Diagram / - Vereenvoudigde ekonomiese model wat
Model die interafhanklikheid tussen die
deelnemers, vloeie en markte in ‘n
ekonomie beskryf. DIt illustreer die
verwantskap tussen produksie,
besteding en inkome in die ekonomie.
Verbruikerssoeweraniteit Verbruikersoewereiniteit is die beginsel
dat verbruikers deur hul
aankoopbesluite die vraag na goedere
en dienste bepaal, en dus 'n kragtige
invloed het op wat geproduseer word en
hoe dit geproduseer word. Hierdie
konsep is gebaseer op die idee dat
ondernemings in 'n markekonomie
goedere en dienste sal produseer en
verkoop wat verbruikers wil koop, en dat
mededinging tussen ondernemings
, pryse sal afdruk en die kwaliteit van
goedere en dienste sal verbeter.
Bederfbare goedere Bederfbare produkte is goedere wat
vinnig bederf en dus 'n kort raklewe het ,
soos melk , brood , vrugte en groente .
Openbare sektor Die deel van die regering wat sekere
goedere en dienste besit, produseer en
aan sy burgers toeken en verskaf
Privaat sektor Hierdie sektor is in die besit van
individue, maatskappye, of ander
nie-regeringsentiteite. Die hoofdoel van
die privaat sektor is om wins te maak en
ekonomiese groei te bewerkstellig. Dit
fokus op die vervaardiging van produkte
of die lewering van dienste vir die mark.
Noodsaaklike goedere en dienste Noodsaaklike/openbare goedere en
(openbare) dienste is essensieel vir die algemene
welvaart en word gewoonlik deur die
regering voorsien of gereguleer.
Makro-ekonomie DIe studie van die ekonomie in geheel,
waar ekonome totale bestudeer
Huishoudings Huishoudings is die primere
ekonomiese deelnemers wat die
eienaars van produksiefaktore is
Besighede Besighede koop die produksiefaktore en
gebruik dit op goedere en dienste te
produseer
Regering Die regering besit, produseer, verskaf
, en ken sekere openbare goedere en
dienste aan landsburgers toe
Buitelandse sektor ‘n Land se buitelandse sektor bestaan
uit huishoudings, besighede en
regerings buite daardie land
Mark ‘n Mark is ‘n fisiese of denkbeeldige
meganisme wat kopers en verkopers
bymekaar bring en die uitruil van
goedere en dienste moontlik maak
Reele Vloei Vloei van die goedere en dienste in die
ekonomiesekringloop tussen die
rolspelers en markte (ekonomiese
deelnemers)
Loop antikloks gewys
Monetere Vloei Die vloei tussen ontvangste geld
(inkome) en die betalings wat gemaak
word tussen rolspelers en markte.
Loop kloksgewys
Lekkasies Lekkasies verteenwoordig die uitvloei
van geld uit die ekonomiese kringloop;
en dus word geen verdere rondte van
inkomste teweeg gebring nie.
Binnelandse aankope verminder.
Lekkasies (L) in ‘n oop ekonomie is die
volgende:Belasting (T), Invoerbesteding
(M) en Besprarings (S). Dit kan ook as
volg uitgedruk word: L = S + T + M
Inspuitings Inspuitings (J) verteenwoordig die
invloei van geld in die ekonomie