Globalisering Globalisering verwys na die wêreldwye
blootstelling en interaksie van
ekonomiee met handel as
sleutelelement en IKT wat dit moontlik
maak
Vryhandel Vryhandel is 'n ekonomiese beleid
waarin lande handel dryf sonder
beperkings soos tariewe, kwotas, of
ander handelsbeperkings, wat die vrye
vloei van goedere en dienste tussen
lande bevorder.
Invoerbeheer Invoerbeheer verwys na alle maatreëls
wat deur ‘n land getrekf word om die
aantal invoere van ander lande te
verminder
Uitvoerbevordering Uitvoerbevordering verwys na alle
maatreels deur doe regering aangegaan
om die produksie van goedere en
dienste wat uitgevoer word te verhoog
Massproduksie Massaproduksie is die vervaardiging
van groot hoeveelhede
gestandaardiseerde produkte deur
gebruik te maak van doeltreffende
produksiemetodes, dikwels met behulp
van masjinerie en lopende bandstelsels.
Ruilvoet Ruilvoet vergelyk ‘n land se uitvoerpryse
, met sy invoerpryse dmv indekse
Proteksionisme Proteksionisme is 'n ekonomiese beleid
wat ontwerp is om die plaaslike
ekonomie te beskerm deur die invoer
van goedere te beperk of deur tariewe
en ander handelsbeperkings op te lê om
plaaslike nywerhede te ondersteun.
SETA Sektorale Onderwys en
Opleidings-owerhede (SETA’s)
Verantwoordelik vir die ontwikkeling van
vaardigheids-planne en teikens vir die
onderskeie sektore, en om hulle te
implementeer en uit te voer.
Direkte subsidies Verwys na finansiele ondersteuning
deur die regering aan plaaslike
produsente wat goedere uitvoer. Vind
plaas in vorm van kontantbetalings aan
uitvoerders
Indirektesubsidies Onderdteunomg wat die regering bied
wat nie ‘n spesifieke geldwaarde het of
werklike kontantuitgawes behels nie,
maar word in die vorm van
terugbetalings op invoertariewe en
algemene belastingkortings aangebied
Handelsneutraliteit Verwys na subsidies, gelykstaande aan
invoerbelasting wat die regering aan
plaaslike produsente wat goedere
uitvoer, betaal
blootstelling en interaksie van
ekonomiee met handel as
sleutelelement en IKT wat dit moontlik
maak
Vryhandel Vryhandel is 'n ekonomiese beleid
waarin lande handel dryf sonder
beperkings soos tariewe, kwotas, of
ander handelsbeperkings, wat die vrye
vloei van goedere en dienste tussen
lande bevorder.
Invoerbeheer Invoerbeheer verwys na alle maatreëls
wat deur ‘n land getrekf word om die
aantal invoere van ander lande te
verminder
Uitvoerbevordering Uitvoerbevordering verwys na alle
maatreels deur doe regering aangegaan
om die produksie van goedere en
dienste wat uitgevoer word te verhoog
Massproduksie Massaproduksie is die vervaardiging
van groot hoeveelhede
gestandaardiseerde produkte deur
gebruik te maak van doeltreffende
produksiemetodes, dikwels met behulp
van masjinerie en lopende bandstelsels.
Ruilvoet Ruilvoet vergelyk ‘n land se uitvoerpryse
, met sy invoerpryse dmv indekse
Proteksionisme Proteksionisme is 'n ekonomiese beleid
wat ontwerp is om die plaaslike
ekonomie te beskerm deur die invoer
van goedere te beperk of deur tariewe
en ander handelsbeperkings op te lê om
plaaslike nywerhede te ondersteun.
SETA Sektorale Onderwys en
Opleidings-owerhede (SETA’s)
Verantwoordelik vir die ontwikkeling van
vaardigheids-planne en teikens vir die
onderskeie sektore, en om hulle te
implementeer en uit te voer.
Direkte subsidies Verwys na finansiele ondersteuning
deur die regering aan plaaslike
produsente wat goedere uitvoer. Vind
plaas in vorm van kontantbetalings aan
uitvoerders
Indirektesubsidies Onderdteunomg wat die regering bied
wat nie ‘n spesifieke geldwaarde het of
werklike kontantuitgawes behels nie,
maar word in die vorm van
terugbetalings op invoertariewe en
algemene belastingkortings aangebied
Handelsneutraliteit Verwys na subsidies, gelykstaande aan
invoerbelasting wat die regering aan
plaaslike produsente wat goedere
uitvoer, betaal