SARB Suid-Afrikaanse Reserwe Bank
Die instelling wat ‘n sleutelrol speel in die
beheer van inflasie
MBK Monetere beleidskomitee
Die komitee wat gereeld saamkom om
inflasie te monitor en beleide te
implimenteer om inflasie te beheer
Rentekoerse Word gebruik om verbruikersbesteding te
beinvloed
Monetere beleid DIe beleid at deur die staat gebruik word
om die geldvoorraad in SA te beheer
StatsSA Statistieke Suid-Afrika
‘n Instelling wat verantwoordelik is vir die
berekening en publikasie van afsonderlike
inflasiedata vir verskillende metropole
publiseer
Ekotoerisme Kombinasie van toerisme en die
omgewing
Asgi-SA / GEAR Makro-ekonomiese strategie van die staat
wat verwant is aan toerisme
DOT Departement van Omgewing en Toerisme
Die toerisme veleid op nasionale vlak wod
deur die DOT forum gerig en bedryf
Gemeenskapstoerisme Wanneer toeriste die geleentheid kry om
in SA die lewe in townships te beleef
, Inkomende toerisme Wanneer toeriste die geleentheid gebied
word om die lewe in Suid Afrika te ervaar.
Inkomende toerisme Buitelanders wat SA besoek
Uni-visym ‘n Visa wat aanvaarbaar is in alle
SAOG-lande
Gemeenskaplike visa
SA Toerisme Dit is ‘n openbare onderneming met
privaat verteenwoordiging in die raad
Toerismevermenigvuldiger Dit impliseer dat die voordeel uit ‘n toeris
groter is as die geld wat spandeer word
Bestemming DIe land wat deur toeriste besoek word
Transito-toeriste Toeriste wat deur SA reis
Beleef iets van die land
Toeriste genererende land Die land waarvandaan toeriste kom
WRRT / WRTR Wereld Reis- en Toerismeraad
Die organisasie wat toerisme bevorder
Omgewingsvolhoubaarheid Volhoubaarheid van die omgewing
verwys na die vermoe van die omgewing
om sy aanwendnig in ekonomiese
aktiwiteite te oorleef
Volhoubare ontwikkeling Volhoubare ontwikkeling beteken om te
voorsien in die behoeftes van die huidige
generasie sonder om die behoeftes van
toekomstige generasies in gevaar te stel