Biosfeer -(correct answer)Wêreldwye ekositeem wat bestaan uit lewende organismes en
nie-lewende faktore waaruit hulle energie en voedingstowwe verkry Komponente Van Biosfeer
-(correct answer)® Atmosfeer (Lug) ® Hidrosfees (Water) * Litosfeer (Grond/Rots) Atmosfeer
-(correct answer)® Laag gasse wat die aarde omring ® Atmosfeer het die vermoë om UV
strave te absorber ® Rede vir lewe op aarde (kweekhuiseffek) Litosfeer -(correct answer)®
Rotsagtige buitenste deel van die aarde ® Bestaan uit bros kors + boonste gedeelte van
boonste mantel ® Koelste deel van aarde * Beskerm lewende organismes teen die hitte van
die aarde se kern Hidrosfeer -(correct answer)Gaamlike massa water op/onder/bo die aarde
bv. Mere, riviere en oseane Water bedek ongeveer 71% van die aarde Biome -(correct answer)
→ Versameling plant een diere wat gemeenskaplike eienskappe het vir die omgewing waarin
hulle woon → Het verskillende biologiese gemeenskappe wat gevorm het in reaksie op 'n
gedeelde fisiese klimaat →Temperatuur, grondsoort en hoeveelheid li gen water is uniek vir 'n
spesifieke plek SA het 7 hoof biome -(correct answer)® Savanne ® Grasveld ® Nama - Karoo
® Sukkelente - Karoo ® Fynbos ® Woude Ruigteveld Abiotiese faktore -(correct answer)Alle
nie-lewende dinge in 'n ekosisteem wat biotiese faktore beinvloed Sluit in: ® Fisografiese
faktore ® Edafiese faktore ® Tempertatuur, Water, Atmosferiese gasse, Wind Biotiese faktore
-(correct answer)Sluit alle lewende irganismes in wat in die ekosisteem voorkom ® Outotrofe
component Heterotrofe komponent Outotrofe -(correct answer)Verwys na organismes wat hul
eie voedsel kan maak Produseerders Heterotrofe -(correct answer)Verwys na organismes wat
hul nie hul eie voedsel kan maak nie en ander energiebronne moet vind Verbruikers en
ontbinders Primere verbruikers -(correct answer)- bv. Skaap springkane - voed direk op
produsente - Herbivoreof omnivore Sekondere verbruiker -(correct answer)Bv. Leeu, uil - voed
op primêre verbruikers - karnivore + omnivore -Aasvreters wat die oorblyfsels van dooie diere
vreet Biodiversiteit -(correct answer)verwys na verskeidenheid lewensvorme wat op aarde
voorkom Spesie-diversiteit -(correct answer)verskeidenheid spesies Genetiese diversiteit
-(correct answer)genetiese variasie binne spesie Ekosisteem diversiteit -(correct
, answer)verskeidenheid ekosisteme wat in bepaalde gebied voorkom BIODIVERSITEIT IN
SUIDER-AFRIKA -(correct answer)→ SA beskik oor 3de hoogste vlak v biodiversiteit in wêreld
- land het unieke fisiese kenmerke → Grootste gedeelte is hoogliggende plato tussen 2 versk.
oseane → Indiese Oseaan - aan ooskus, verwarm deur Mosambiek/Agulhasstroom wat vanaf
trope vloei → Atlantiese Oseaan - aan weskus, verkoel deur ysige Benguelastroom wat vanaf
Antarktika vloei INHEEMSE SPESIES -(correct answer)→ Spesies wat natuurlik in bepaalde
land/streek voorkom UITHEEMSE SPESIES -(correct answer)→ Spesies wat nie natuurlik in
bepaalde land/streek voorkom nie, wat per ongeluk/doelbewus v ander land af gebring is
ENDEMIESE SPESIES -(correct answer)→ Spesies wat slegs in 1 land/streek voorkom en
nêrens anders in wêreld nie. → VB in SA - suikerbekkie, oewerkonyn, disa → 3 gebiede -
biodiversiteit brandpunte in SA ▪ Kaapse Blommestreek ▪ Sukkulente-Karoo ▪
Maputaland-Pondoland-Albany Kaapse Blommestreek -(correct answer)→ Deur UNESCO as
wêrelderfenisterrein verklaar - een v.d. gebied in wêreld rykste aan plante. → UNESCO -
Verenigde Nasies se Opvoedkundige Wetenskaplike en Kulturele Organisasie → Gebied - 90
000km2 (0,05% v aarde se landoppv) en besit ongeveer 3% v wêreld se plantspesies → 9600
spesies waarv 70% endemies is → Streek huisves verskeie dierespesies - Kaapse
suikerbekkie en geometriese skilpad Sukkulente-Karoo -(correct answer)→ 6 000 plantspesies
waarv 40% endemies en 18% bedreig → Boomagtige sukkulent (halfmens) en akkedisse,
skilpaaie, skerpioene Maputaland-Pondoland-Albany -(correct answer)→ Strek langs ooskus v
Suider-Afrika → Tuiste v 600 boomspesies → Gematigde woud met grootste boomrykdom op
aarde → Strelitzia reginae - endemies → Meeste v.d. uitgestrekte grasvelde en woude wat
groot soogdiere voorkom bedreig deur industrieë en boerdery. Klassifikasie van organismes
-(correct answer)→ Klassifikasiestelsel - manier om biodiversiteit te organiseer → Taksons -
groepe waarin organismes verdeel word → Taksonomie - formele wetenskaplike klassifikasie
v organismes GESKIEDENIS V KLASSIFIKASIE -(correct answer)Klassifikasiestelsel gegrond
op gedeelde fisiese kenmerke TWEERYKSTELSEL -(correct answer)→ 1758 - Carl Linnaeus,
het lewende organismes in 2 ryke verdeel, nl. Plantae (plante) en Animalia (diere) → Linnaeus