100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 11 Geografie Junie 2025

Rating
-
Sold
1
Pages
54
Uploaded on
10-05-2025
Written in
2024/2025

Afdeling A: Die atmosfeer Bl. 3 – 26 Afdeling B: Geomorfologie Bl. 26 – 50 Afdeling C: Kaartwerk Voorgeskryf Bl. 50 - 54 • Topografiese kaart: 3126DD Queenstown • Ortofoto kaart: 3126DD 13 Queenstown Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel. IMPAQ JUN 2020, IMPAQ JUN 2021, IMPAQ JUN 2022. HERSIENINGSBOEK 2024_WCED.

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 10, 2025
Number of pages
54
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



GEOGRAFIE
GRAAD 11
JUNIE ESKAMEN
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie
notas saam te stel. IMPAQ JUN 2020, IMPAQ JUN
2021, IMPAQ JUN 2022. HERSIENINGSBOEK
2024_WCED.

Dit is voorgestelde antwoorde uit die
memorandum. Sommige inligting word herhaal, ek
wil jou die verskillende maniere wys waarop
dieselfde inligting gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord
LET WEL: Jy MOET Kwartaal 1 se notas met Vraestel 1 se notas bestudeer. As jy nie
kwartaal 1 se notas gekoop het nie, kontak asseblief

STERKTE. Juffrou Ansie
Afdeling A: Die atmosfeer Bl. 3 – 26

Afdeling B: Geomorfologie Bl. 26 – 50

Afdeling C: Kaartwerk Voorgeskryf Bl. 50 - 54

• Topografiese kaart: 3126DD Queenstown

• Ortofoto kaart: 3126DD 13 Queenstown




@ Juffrou_Ansie

, 2

Coriolis-krag Veroorsaak dat winde van hulle oorspronklike rigting af gedeflekteer word
Globale Grootskaalse lugbeweging in die atmosfeer
lugsirkulasie
Drukgradiënt Verskil in lugdruk wat veroorsaak dat lug van ’n hoog- na ’n laagdruk
beweeg
Geostrofiese vloei Winde wat parallel aan die isobare in die boonste atmosfeer waai
Pasaatwinde Winde wat in die trope waai
Drie-selsirkulasie Die drie selle van lugsirkulasie in elke halfrond
Polêre oostewinde Winde wat by die pole ontstaan
Front Die naam van die oorgangsone waar twee lugmassas wat van mekaar
verskil ontmoet
Lente-ewening Vind plaas op 23 September, wat ’n ewe lang dag en nag tot gevolg het.
Geostrofiese vloei ’n Wind wat voortspruit uit ’n presiese balans tussen Coriolis-krag en die
drukgradiëntkrag.
Westewinde ’n Wind wat van die subtropiese hoogdrukgordel na die subpolêre
laagdrukgordel waai.
Ferrel se wet Die wet wat bepaal dat winde na links in die Suidelike Halfrond en regs in
die Noordelike Halfrond buig.
Somersonstilstand Vind plaas op 21 Desember, wat lang dae en kort nagte tot gevolg het
Tropiese ’n Wind wat van die subtropiese streke na die ewenaar waai.
oostewinde
Atmosferiese druk Die gewig van die atmosfeer op die aardoppervlak.




@ Juffrou_Ansie

, 3



DIE ATMOSFEER
DIE AARDE SE ENERGIEBALANS
Verwys na die diagram hier onder wat die ontwikkeling van seisoene toon soos die
aarde om die son beweeg. IMPAQ JUN 2022

Alle inligting in die diagram is vir die Suidelike Halfrond.




Die pad wat die aarde om die son volg is sy wentelbaan. Die aarde se beweging rondom die
son is sy rotasie. Die aarde ervaar ’n ewening wanneer die son direk bokant die ewenaar
skyn. Suid-Afrika ervaar sy lente-ewening in September. Tydens ’n wintersonstilstand in
die Suidelike Halfrond is die dag korter as die nag. Die gebied noord van die Arktiese Sirkel
ervaar ’n 24-uur-dag tydens ’n somersonstilstand in die Noordelike Halfrond.

__________________________________________________________________




@ Juffrou_Ansie

, 4


Die onegalige verhitting van die atmosfeer en die oordra van energie

Gebiede nader aan die Ewenaar word nie warmer en
warmer nie. Winde en oseane dra die energie oor vanaf
ekwatoriale gebiede na die pole. Daarom word ‘n hitte-
balans op die Aarde behou.

Die belangrikheid van die Aardas en omwenteling
rondom die son.




_______________________________________________________________

Lees die uittreksel oor die impak van El Niño op Afrika. IMPAQ JUN 2022




@ Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
3 days ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions