100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 12 Geografie Junie 2025

Rating
5.0
(1)
Sold
2
Pages
61
Uploaded on
06-05-2025
Written in
2024/2025

INHOUD 1. Weer en Klimaat 2. Geomorfologie 3. Kaartwerkvaardighede 4. Landelike en Stedelike Nedersetting Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, SENIORSERTIFIKAATEKSAMEN/NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN_JUN2024. EC/JUNIE2024. @IMPAQ JUN 2021 & 2022

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
61
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



GEOGRAFIE
GRAAD 12
JUNIE-
EKSAMEN
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, SENIORSERTIFIKAAT-
EKSAMEN/NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN_JUN2024. EC/JUNIE2024. @IMPAQ JUN
2021 & 2022

Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting
gevra word. Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae.

LET WEL: Jy MOET Kwartaal 1 se notas met Vraestel 1 se notas bestudeer. As jy nie kwartaal 1 se
notas gekoop het nie, kontak asseblief .




Sterkte .Juffrou Ansie
INHOUD

1. Weer en Klimaat
2. Geomorfologie
3. Kaartwerkvaardighede
4. Landelike en Stedelike Nedersetting




@Juffrou_Ansie

, 2

KORTVRAE

‘n Dwarsprofiel van ʼn tropiese sikloon

Die volwasse stadium van ontwikkeling word uitgebeeld.

Die dalende lug in die oog is droog as gevolg van:
• adiabatiese verhitting
• geen kondensasie

Die volgende weerstoestand word met die oog geassosieer:
Cumulonimbus wolke

• Aard -straling veroorsaak dat lug by A afkoel.
• Die wind by A is ʼn katabatiese wind.
• Namate die hoogte in die termiese gordel
toeneem, styg die temperatuur.
• Die wind by A sal meer intensief gedurende winter
wees.
• Ryp vorm aan die onderkant van die vallei
wanneer doupunttemperatuur onder 0 °C daal.
Middel-breedte sikloon Lugdruk in die middel van die volwasse stadium van hierdie
weerstelsel is laer as 996 hPa

Katabatiese winde Waai teen die valleikante af in die aand.

Tropiese sikloon Lugdruk in die middel van die volwasse stadium van hierdie
weerstelsel is laer as 950 hPa.

Kuslaagdrukstelsel Veroorsaak vogtige aanlandige vloei.

Kalahari-hoogdruk Oorheersend oor die binneland van Suid-Afrika gedurende die
winter.

Lyndonderstorm Staan ook bekend as ’n vogfront.

Anabatiese winde Waai uit ’n vallei uit gedurende die dag.

’n Watertafel Die boonste vlak van die versadigde gesteentes. / Die boonste
vlak van die grondwater
Basisvloei Grondwater wat in die rivier insyfer.
Eksotiese rivier

‘n Standhoudende rivier




@Juffrou_Ansie

, 3

Permanente rivier

‘n Direkte vloei na indirekte vloei

Episodiese rivier




Geïsoleerde plaas Die kleinste nedersetting volgens die nedersettingshiërargie.

Lae-orde-goedere Elke-dag-gebruiksgoedere en dienste, soos brood en melk.

Sentrale plek Stedelike nedersettings wat goedere en dienste aan
omliggende gebiede verskaf.

Verstedeliking Die proporsie van die bevolking wat in stedelike gebiede
woon, wat uitgedruk word as ’n persentasie van die totale
bevolking.

Koers van verstedeliking Die pas waarteen ’n stedelike gebied groei.

Hoë-orde-goedere Gespesialiseerde dienste

Myndorp (bv. Sishen) Gespesialiseerde dorp

Landelike-stedelike randgebied Grondgebruik aan die randgebied van die stad waar daar ’n
mengsel van stedelike en landelike grondgebruik is.

Interfluviale rif Die hoogliggende gebied tussen twee riviere in dieselfde
dreineerbekken
Infrastruktuur Menslike faktor wat die standplaas van ’n nedersetting bepaal

Hellingsaspek Natuurlike faktor wat die standplaas van ’n nedersetting
bepaal

Droëpunt Standplaas vêr van water om oorstromings te vermy

Poortdorp Nedersetting wat by ’n deurgang in ’n bergreeks ontwikkel

Sentraleplek Nedersetting wat stedelike dienste aan die omliggende
platteland verskaf

Vragverbrekingspunt Nedersetting wat ontstaan waar een vervoermetode oorgaan
na ’n ander

Lineêr Nedersettingsvorm wat langs ’n kuslyn ontwikkel


@Juffrou_Ansie

, 4

Sirkelvormig Nedersettingsvorm wat rondom ’n sentraal-geleë mark
ontwikkel



_____________________________________________________________________

KLIMAAT EN WEER

Verwys na die sinoptiese weerkaart DBE/Mei/Junie 2024


Die stabiele weertoestande oor die binneland van
Suid-Afrika is as gevolg van die goed ontwikkelde
Kalahari- hoogdruksel.

Die doupunttemperatuur by weerstasie A is -8 °C. Die
atmosferiese lugdruk by weerstasie B is 1018 hPa. Die
laagdruksel by C staan as 'n kus

laag bekend. Die tipe neerslag wat by dorp D
aangetref word, is mis.

Die bewyse dat bergwindtoestande by weerstasie E voorkom, is wolkloosheid en matige winde.
___________________________________________________

Bestudeer die foto hier onder wat valleiwinde in die Hexriviervallei aantoon. @IMPAQ JUN 2022

Die valleiwinde wat in die Hexriviervallei aangetoon
word: Katabatiese winde /Hellingdaalwind

Watter tyd van die dag kom die valleiwinde voor?
Snags

‘n Kort omskrywing van die ontwikkeling van die
valleiwinde wat in die Hexriviervallei voorkom.
1) Boonste hellings koel af (as gevolg van aardstraling). Lug in kontak met boonste hange koel af.
2) Lug word swaar en dig. Lug sink teen die hange af.

Die valleiwinde kan ’n negatiewe impak op boerdery-aktiwiteite in die Hexriviervallei hê indien
dit tot die ontwikkeling van ryp aanleiding gee.

Negatiewe impakte van ryp op boerdery-aktiwiteite in die Hexriviervallei.

• Ryp kan produkte (vee) doodmaak wat op die valleibodem verbou word.
• Boere verloor inkomste.
• Minder gewasse beskikbaar om uit te voer/te verkoop.
• Laer opbrengste
@Juffrou_Ansie

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
5 months ago

4 months ago

Thank you so much for the 5 star rating , Much appreciated.

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
3 days ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions