Lewensweten-
skappe
Graad 12
Junie
Eksamen_2025
Hulpbronne: DBE_EC/JUNE2022, @IMPAQ JUN 2022, @IMPAQ JUN 2021, Hersieningsboekie _ Lewenswetenskappe Mind the Gap
Studiegids, DBE Eksamenriglyn 2021_ Selfstudiegids 4.
Hierdie inligting/antwoorde is uit die memorandum (daar is meer moontlike
antwoorde). Sommige inligting word herhaal - ek wil jou die verskillende maniere wys
waarop dieselfde inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-
/illustrasievrae te beantwoord.
Sterkte: Juffrou Ansie
INHOUD
1. DNS: DIE KODE VAN LEWE
2. MEIOSE
3. MENSLIKE REPRODUKSIE
4. GENETIKA EN ERFENING
5. REAGEER OP DIE OMGEWING (MENSE)
6. MENSLIKE ENDOKRIENE SISTEEM EN HOMEOSTASIS IN MENSE
@Juffrou_Ansie
, 2
AFDELING A
Die sentrale Die sentrale senuweestelsel bestaan uit die brein en
senuweestelsel rugmurg.
Vivipary Vivipary behels die ontwikkeling van die kleintjies in die
baarmoeder van die moeder en waar dit
voedingstowwe deur die plasenta ontvang
Fenotipe Fisiese voorkoms van 'n individu
Homoloë Maternale en vaderlike chromosome wat dieselfde vorm
en grootte het, is saam gepaard, maar verskil in
genetiese materiaal.
Stamselle Ongedifferensieerde dierselle wat die vermoë het om in
enige seltipe te verander.
Epididimis Die spermselle in mense wat tydelik hier gestoor word
Serebrum 'n Pasiënt ervaar ligte visuele en spraakversteuring na 'n
ernstige kopbesering. Hierdie gedeelte van die brein is
moontlik beskadig.
Die diagram toon die bloedgroepe van individue in 'n
gesin.
Albei ouers het die alleel vir bloedgroep O.
Voorbehoedpille Voorbehoedpille wat swangerskap voorkom, sal
waarskynlik hoë vlakke van slegs progesteroon bevat.
Verhoogde hartklop 'n Effek van die simpatiese senuweestelsel
Intern bevrugting Die tipe bevrugting waar die eiers binne die liggaam van
die dier bevrug word
Allantois 'n Struktuur wat betrokke is by gaswisseling in die
amniotiese eier.
35 °C Gesonde sperm word by 'n temperatuur van 35 °C
geproduseer
Naelstring aar 'n Bloedvat in die naelstring wat voedingstowwe na die
fetus vervoer
Mitochondrion Organel buite die kern van dierselle wat DNA bevat
Pinna Die deel van die oor wat klankgolwe na die eksterne
gehoorkanaal lei
@Juffrou_Ansie
, 3
Akrosome Die struktuur in die kop van 'n sperm wat
verteringsensieme bevat
Puberteit Die stadium wanneer sekondêre seksuele eienskappe by
mans en vrouens ontwikkel
Chromatien netwerk Die netwerk van genetiese materiaal wat tydens interfase
in die kern gevind word
Amniotiese eier Die tipe eier wat deur reptiele geproduseer word wat
ekstra-embrioniese membrane het
Watson en Crick Het die struktuur van die DNA-molekule ontdek
Altrisiaal Voortplantingstrategie by voëls waar broeilinge hulpeloos
is en nie in staat is om te beweeg en hulself te voed nie
Plasenta Die deel van die vroulike voortplantingstelsel wat as 'n
mikrofilter dien tydens swangerskap
Voorafgaande Die tipe ontwikkelingstrategie wat verwys na spesies waar
(ontwikkeling) die kleintjies wat uitgebroei of gebore word byna volledig
ontwikkel is en onmiddellik beweeglik is
Crista 'n Reseptor in die halfsirkelvormige kanale van die oor
wat die verandering in spoed of beweging van die kop
waarneem.
Ejakulasie Die vrystelling van spermselle deur die penis word
genoem ejakulasie.
Testosteroon Die hormoon wat deur die testes geproduseer word.
Oksitosien Die hormoon wat tydens die kraamproses vrygestel word
wat help met spiersametrekkings
Pituïtêre klier / Hipofise Die klier in die liggaam wat ook bekend staan as die
'meesterklier'.
Ribose suiker Die suikermolekule wat in RNA gevind word
Staaf Fotoreseptore in die oog wat teen lae intensiteit
gestimuleer word, wat aanleiding gee tot wit en swart
visie.
Astigmatisme Visuele gebrek as gevolg van die ongelyke kromming
van die kornea van die oog
Binokulêre visie Die vermoë om met albei oë op 'n voorwerp te fokus
Stamselle Selle wat verdeel en differensieer in byna enige tipe
weefsel in die menslike liggaam
Veelvuldige sklerose 'n Progressiewe degeneratiewe siekte van die brein en
rugmurg
Outonome Senuweestelsel wat interne organe en kliere beheer
senuweestelsel
@Juffrou_Ansie
, 4
DNS: DIE KODE VAN LEWE
Die diagram hieronder toon die proses van proteïensintese. @IMPAQ JUN2021
Identifiseer die volgende:
a) Struktuur Q
b) Molekule R
c) Stikstofbasis S
d) Struktuur W
a)
b)
c)
d)
Die volgorde van die anticodon V.
Die tabel hieronder toon die RNA-kodons wat vir verskillende aminosure kodeer.
@Juffrou_Ansie