100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary WAT DIE DIGTER BEDOEL HET (IEB gedigte)

Rating
-
Sold
2
Pages
2
Uploaded on
07-08-2020
Written in
2020/2021

WAT DIE DIGTER BEDOEL HET (IEB gedigte)

Institution
Course








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
August 7, 2020
Number of pages
2
Written in
2020/2021
Type
Summary

Subjects

Content preview

WAT DIE DIGTER BEDOEL HET

Ironiese titel, want die onderwyseres gee haar eie interpretasie van verstegnieke,
maar dis nie eintlik (actually) wat die digter bedoel het nie.

met toepaslike halfrym en versteekte bedoelings - subtitel “toepaslike rym” verwys na
assonansie ; “versteekte bedoelings” verwys na geïmpliseerde betekenisse/ indirekte
betekenisse. Albei is belangrik om die inhoud van die gedig te verstaan.



1. Die d-alliterasie in die eerste reël dui op ‘n dringendheid - alliterasie is
belangrik
2. Dis wat die digter bedoel het - Voortsetting van die herhaalde d-klank




3. Let op die inkeping van elke tweede reël in die tweede strofe
4. Dis natuurlik daar om die spreker se angstigheid te beklemtoon.
5. Het dit nie dalk net vir hom mooi gelyk nie
6. Ekskuus Du Plessis het jý miskien die BA

Tipografie word hier verduidelik en die 2de en 4de reëls word ingekeep om tipografie
te verduidelik. Inkeping van elke alternatiewe versreël beklemtoon die angstigheid.
Versreëls is oneweredig en dit dui op ‘n emosionele wanorde/ onrustigheid by die
persoon.

Versreël 5 sê leerder, du Plessis, vir onderwyser dalk het die digter inkeping gedoen,
want dit het net mooi gelyk. Die onderwyser is nie beïndruk met Du Plessis se respons
nie en gebruik ‘n sarkastiese toon om hom te antwoord (vr. 6). Sy is die een met die BA,
nie hy nie.



7. Botha hoe voel jy oor die bedoeling van die oe-assonansie assonansie
8. Die digter was seker ‘n amateur (respons van leerder – seker nie baie gedigte geskryf nie)
9. Analfabeet! Dit moes die digter doen om die soel gevoel weer te gee
Onderwyser sê leerder is onnosel “analfabeet” (beledig [insult] leerder) ;
verduidelik dan dat oe-assonansie ‘n rustige atmosfeer beklemtoon.


10. Jy daar in die agterste ry - onderwyseres ken nie almal se name nie
11. Verduidelik waarom juis ‘n groen perske - verwys na Gebed van ‘n groen perske – handel
oor ‘n maagdelike meisie (virgin)
12. Juffrou dit is ‘n metafoor vir ‘n jong meisie wat nog nie (respons van leerder)
13. Probeer jy kru wees Van Der Merwe los jou vuil gedagtes by die huis
Weer is die onderwyseres nie beïndruk met leerder se respons nie; dink hy is kru
en seks-obsessief al kon hy nie klaar verduidelik nie..
$3.37
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
trentbollerman St Peter\\\'s College
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
199
Member since
5 year
Number of followers
172
Documents
1
Last sold
1 month ago

4.4

31 reviews

5
20
4
4
3
6
2
1
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions