Sonnet
3 kwatryne (strofes met 4 versreels)- kruisrym en hoogtepunt
En n koeplet (strofe met 2 versreels)- paarrym en omkeer
Kruisrym: abab
Paarrym: 2 pare rymwoorde
Toonset: skryf musiek vir die woorde
Huisie by die see
H.A. Fagen
1. Nag
2. 1. Teenaan, slaan, staan
2.2. Dit boots die beweging van die golwe by die see- die ‘aa’ word
herhaal.
3. Die golwe slaan teen die rots.
4. Personifikasie: winde kan nie regtig huil nie.
5. Die verlore siele kreun en kla in nood, dwaal rond en soek rus.
6.1. soek; smag
6.2. Die “s“laat jou voel dat dit belangrik is. Dit beklemtoon die woorde
en dringendheid.
7. Hy steek die kersie aan vir lig en verwys na die vuur wat brand, wat sy
huis veilig, warm en dig.
8. Die wind ‚ruk‘
9. Die spreker voel veilig, warm, rustig en kalm in sy huisie.
10. Dit is nag en daar is n huisie by die see op n rots. Daar is n groot
storm buite by die see en die spreker voel bang en onrustig. Later voel
, die spreker veilig en warm in sy huisie, met sy vuur wat brand en lig van
sy kersie wat hom rustig laat voel.
11.1. In die eindkoeplet daag hy die weerelemente(storm) uit. Dit is
paarrym.
11.2. Ja dit is n hoogtepunt want, die sprker daag die elemente uit en hy
is nie meer bang nie. Hy vertrou nou dat sy huisie sal staan.
12. Strofe 1: abba
2: acca
3: deed
4: ff
13. Die gedig het n reelmatige metrum en rympatroon en klankryke
alliterasie en assonansie.
Taal in konteks
1. klaend
2. smag
3. langs die see
4. Dit is n feit, want die spreker gebruik nie woorde soos glo of dink nie,
hy sê dit is so. Dit word deur bewyse ondersteun.
Diekie van der Spuy
Jaco Jacobs
1. Diekie het n groot glimlag en is nuut in die skool.
2. Deon is bly dat hy n nuwe vriend gemaak het, want sy ou vriend is uit
die skool.
3. Deon geniet Diekie se vriendskap en geselskap. Hy is nie bang vir die
ander se oordeel nie.
4. Selftrots