100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary GRAAD 12: FANIE VILJOEN - DONKER WEB STUDIEGIDS (IEB)

Rating
-
Sold
1
Pages
114
Uploaded on
06-04-2025
Written in
2024/2025

Hierdie is ongetwyfeld die mees volledigste studiehulpbron vir Graad 12 IEB - Fanie Viljoen - Donker Web. Pragtig en volledig saamgestel tesame met deeglike hoofstuk opsommings, toetse, agtergrond, karakters, drama struktuur analises, IEB vraestelle en memorandums. Dit sal moeilik wees om beter te kry.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
April 6, 2025
Number of pages
114
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

GRAAD 12
STUDIEGIDS (IEB)

, AGTERGROND

DIEPER DIE ONDERWÊRELD IN
Donker web tel die drade op met ’n terugflits na ’n sentrale toneel in Onderwêreld. Greg
betrap sy pa met ’n rewolwer in die studeerkamer en die volgende oomblik is daar ’n
onbekende man in hul huis wat sy pa aanrand. Skielik is die leser terug in die hede waar
Greg regmaak om sportwetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch te studeer. Hy
probeer die laaste jaar se gebeure van sy pa en Dok Pienaar se verhoor en die stories
in Huisgenoot te vergeet. Maar dan gebeur daar ’n paar vreemde dinge op Stellenbosch wat
Greg laat besluit om die Baker op te spoor. Die einste Baker is verantwoordelik vir Xander se
pa se marteldood, die virusentstof-skandaal en die meesterbrein agter Project Nursery
Rhyme. Hier begin die opwinding: biohacking wat verkeerd loop, reise na Istanboel en Italië,
en ’n raaiselagtige soektog na die Baker. Hulle weet nie eers wie die Baker is nie, maar hy
weet wie Greg en Xander is. Meer as dit sal daar nie gesê word nie. Jy weet nooit of die
Baker dalk nou vir jou dophou terwyl jy hierdie resensie lees nie.
Donker web kan as ’n Entwicklungsroman beskou word. Die Entwiklungsroman is die minder
bekende broer van die Bildungsroman. Beide hierdie romans volg die verloop van ’n
hoofkarakter se lewe en hoe die betrokke karakter as mens groei tot volwassenheid.
Ontnugtering is deel van die grootwordproses en dit moes Greg op die harde manier leer
in Onderwêreld. ’n Belangrike kenmerk is die oplos van ’n probleem wat verband hou met
die hoofkarakter se persoonlike ontwikkeling. Die Baker is natuurlik die raaisel wat ontsyfer
moet word. Die gebeure verloop gewoonlik binne ’n kort tydperk en die leser kry dieper
insig tot die hoofkarakter se binnewêreld. Of beter gestel, sy onderwêreld.

Donker web kan ook as ’n riller beskryf te word, alhoewel dit nie gewelddadig is soos die
tradisionele riller nie. Die karakters se lewens is beslis in gevaar en Greg besef dat hy ’n
keuse moet maak. Die Greg wat in Donker web rondloop, is definitief nie die Greg Owen
in Onderwêreld nie. Alles wat bekend was, word in twyfel getrek. Teen hoofstuk 44 sal die
leser steeds wonder oor daardie karakter wat agtergebly het in Stellenbosch, en of hy of sy
nie dalk die Baker is nie.

Kan Greg werklik vir Xander vertrou na alles wat gebeur het? Hierdie agterdog en
kompleksiteit weerspieël ook die aard van die donker web - wat net so werklik soos
Tafelberg is. Gaan kyk maar na die notas agterin die boek.

Die leser kan behoorlik in Greg se vel inklim. Die html-formaat van die hoofstukke, die
opening en slot van die boek asook die motto's voorin, bestuur die leser se fokus soos dit ’n
goeie “social engineering” projek sou betaam. En dit voel ook asof die boek op die internet
gelees word - al is dit ’n papierboek. Die leser word ’n smakie gegee van hoe dit voel om ’n
hacker te wees. ’n Hacker van boeke dalk?

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie Private
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
151
Member since
10 months
Number of followers
4
Documents
237
Last sold
13 hours ago
Studieskatkis

A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for \"Studieskatkis\" and you would find everything you need.

4.2

22 reviews

5
12
4
5
3
3
2
1
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions