100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Presentation

GRAAD 6 - NATUURWETENSKAP - ELEKTRISITEIT TOT BINNE ONS HUIS

Rating
-
Sold
-
Pages
1
Uploaded on
21-03-2025
Written in
2024/2025

'N SKOOLTAAK IN DIE VORM VAN 'N POSTER - NATUURWETENSKAP - GRAAD 6 - ELEKTRISITEIT TOT BINNE ONS HUIS.

Institution
Course








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
March 21, 2025
Number of pages
1
Written in
2024/2025
Type
Presentation
Person
Unknown

Subjects

Content preview

ELEKTRISITEIT – ONTGINNING TOT BINNE-IN ONS HUISE

WAAR KOM STEENKOOL VANDAAN?
HOE WORD ELEKTRISITEIT OPGEWEK?
Steenkool is 'n swart rots wat wat gebrand kan word om
• In 1831 ontdek Michael Faraday dat wanneer magnete
energie in kragstasies oral oor die wêreld te
en bewegende geleiers (bv.
produseer.Steenkool word gevorm van die oorblyfsels van
koperdraad) relatief tot mekaar beweeg, elektrisiteit
dooie bome, varings en sommige ander plante wat 300 tot
opgewek word.
400 miljoen jaar gelede geleef het. Dit was toe die aarde • Faraday ontdek dat die meganiese energie wat gebruik
meestal met moerasagtige woude bedek is. Hierdie soort word om ’n magneet binnein ’n draadspoel te beweeg, in
plante was baie anders as die plante wat ons vandag kry. elektriese energie omgeskakel word en ’n elektriese
Mettertyd is van die lae dooie plante op die bodem van stroom in die draad tot gevolg het.
die moeras met water en modder bedek. Die boonste lae • Faraday se uitvinding beteken dus dat elektrone vloei as
het afgedruk op die onderste dooie plante. Oor miljoene ’n draadspoel binne-in ’n
jare het die hitte en druk die plante in steenkool verander magneetveld beweeg.
wat ons vandag myn. • ’n Generator is ’n toestel wat meganiese energie
omskakel in elektriese energie as
‘n draadspoel binne-in ‘n magneetveld beweeg.
• ‘n Generator bestaan uit ’n draadspoel, magnete en
sleepringe.
• Die magnete kan permanente magnete of
elektromagnete wees en dit skep ‘n
magneetveld.
• Die punte van die draadspoel word verbind aan twee
ringe wat bekend staan as
sleepringe.
• Die stroom word van die draadspoel na die eksterne
stroombaan gelei deur borsels
wat met die sleepringe kontak maak.
• Dit is hierdie ontdekking wat gelei het tot die ontstaan
Baie van die aarde was miljoene jare gelede met van die moderne kragstasie –
moerasse bedek. ’n konstante en betroubare verskaffer van groot
hoeveelhede elektrisiteit aan die
verbruiker.




Hoe ons die fossielbrandstowwe ontgin verskil ook.
Steenkool word meestal verkry deur myne te grawe
wat deur die rots en sand gaan om by die
steenkoolafsettings diep onder die oppervlak uit te
kom. Dit maak 'n groot gat in die oppervlak van die
aarde soos jy in hierdie foto van my kan sien.




VANAF DIE KRAGSENTRALE TOT BINNE-IN ONS HUISE
ELEKTRISITEIT WORD IN ‘N MASSIEWE
STROOMBAAN NA ONS HUISE OORGEDRA
Vir oppervlakmynbou moet die minerale naby aan
Vanaf 'n kragstasie word elektrisiteit deur
die aardoppervlak wees. Die meeste van die
steenkool wat in Suid-Afrika voorkom, is vlak transmissie kabels,wat deur reuse kragpale
genoeg vir oppervlakmynbou. Die rotse lê gewoonlik ondersteun word oorgedra. Die
in lae. Om die steenkoollaag bloot te stel, moet die transmissiekabels vorm deel van die
lae bo dit eers verwyder word. Die plantegroei en stroombaan wat die kragstasies verbind met
grond, wat die bogrond genoem word, word die plekke waar elektrisiteit benodig word
verwyder en eenkant gesit sodat dit ná die tyd weer
in die grond geplaas kan word. As daar 'n laag rots,
wat die bolaag genoem word, bo die blootgelegde BIBLIOGRAFIE
steenkoollaag is, word dit ook verwyder voordat die
steenkool uitgegrawe kan word. Nadat al die http://www.thunderboltkids.co.za/Grade5/03-
steenkool verwyder is, word die bolaag en bogrond energy-and-change/chapter_af2.html
teruggeplaas om te help om die natuurlike
plantegroei van die gebied te herstel. http://www.crses.sun.ac.za/files/services/schools/ele
ctricity/Elektrisiteit%20word%2013.pdf

https://www.saimm.co.za/Journal/v071n04p067.pdf

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie Private
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
151
Member since
10 months
Number of followers
4
Documents
237
Last sold
18 hours ago
Studieskatkis

A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for \"Studieskatkis\" and you would find everything you need.

4.2

22 reviews

5
12
4
5
3
3
2
1
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions