ASSIGNMENT 1 HULPBRIEF 2025
UNIQUE NO.
DUE DATE: 15 APRIL 2025
, AFK1506
Assignment 1 2025
Unique Number:
Due Date: 2025
Ontdek die Afrikaanse Letterkunde
AFK1506: Hulpbrief vir Assessering 1
Hulpbrief 1 bied wenke om jou te help met Assessering 1.
Ons verskaf die multikeusevrae en moontlike antwoorde in hierdie hulpbrief sodat jy die
vrae kan bestudeer en jou antwoorde kan uitwerk voordat jy die assessering aanlyn op
myModules voltooi.
Jy MOET Assessering 1 op myModules voltooi en indien voor 23:00 op 15 April.
Geen handgeskrewe of getikte opdragte wat per e-pos gestuur word, sal aanvaar of
nagesien word nie.
Algemene inligting
Sperdatum: 15 April, 23:00
Assessering 1 MOET op myModules voltooi en ingedien word. Geen
assesserings wat per e-pos gestuur word, sal aanvaar of gemerk word nie.
Totaal: 50 punte; dra 20% by tot jou jaarpunt.
Aantal vrae: 44 (alles multikeusevrae).
Indeling van vrae:
o Oriëntering – 5 punte (Vrae 1-5)
o Plagiaat en bronverwysings – 20 punte (Vrae 6-19)
o Leereenheid 1 – 25 punte (Vrae 20-44)
Taal: Alle vrae en antwoorde is in Afrikaans.
, Alle vrae moet beantwoord word – daar is geen opsionele vrae in hierdie
assessering nie.
Oriëntering (5 punte)
Lees Studiebrief 101 en die Welkom-boodskap op ons myModules-blad vir AFK1506
deeglik deur en beantwoord dan die volgende vrae.
Vrae 1-5 tel EEN punt elk.
Vraag 1:
Wie is die primêre dosent (PL, primary lecturer) van AFK1506?
Kies een:
A. Me. Zané Loftie-Eaton
B. Mnr. Neil Cochrane
C. Dr. Mariëtte van Graan
D. Prof. Elvis Saal
✅ Antwoord: C. Dr. Mariëtte van Graan
Vraag 2:
Wie is die sekondêre dosent (SL, secondary lecturer) van AFK1506?
Kies een:
A. Me. Zané Loftie-Eaton
B. Mnr. Neil Cochrane
C. Dr. Mariëtte van Graan
D. Prof. Elvis Saal