GESKIEDENIS
OPSOMMINGS PER KWARTAAL
EKSAMENVRAE (VRAESTELLE 1 & 2)
ADDENDUMS INGESLUIT
,OPSOMMINGS
, Afdeling 1: Aksie Werkwoorde
AKSIE WERKWOORDE BETEKENIS
BRONGEBASEERDE VRAE
Lys, noem, ... volgens die bron... Die antwoorde is in die bron
Haal bewyse uit die bron – gebruik “aanhalingstekens…” wanneer jy antwoorde uit die
aan Definieer die konsep ... bron onttrek
Wat verstaan jy onder die Die konsep is in die bron gedefinieer
konsep in die konteks van…
Die konsep soos dit verstaan en in die inhoud gebruik word
Verduidelik in jou eie woorde... Gebruik die inligting en verduidelik hoe jy dit verstaan.
Moenie die inligting uit die broon oorskryf nie
Vergelyk ooreenkomste / Identifiseer die ooreenkomste/verskille tussen twee bronne
verskille as respons tot die vraag.
Vergelyk hoe die bronne mekaar Kyk asseblief na die puntetoekenning (2x2) beteken twee
ondersteun met verwysing na... ooreenkomste moet gegee word. Jou respons behoort te
wees:
Bron A dui aan… en Bron B ...} √√
Beide bronne dui aan dat...} √√ (2x2)
Lewer kommentaar op Gee jou opinie, versterk jou siening deur gebruik te maak
van logika en verwysing na relevante inligting in die bron en
jou eie kennis (2 x 2)
Lewer kommentaar op die
bruikbaarheid/ betroubaarheid/ Die bron is bruikbaar/betroubaar/beperk/bevooroordeeld
beperkinge / bevooroordeling omdat...
van die bron met verwysing na.
(2 x 2)
SKRYF VAN PARAGRAWE
Gebruik die inligting vanuit die Jy moet al die relevante bronne identifiseer. Gebruik die
relevante bronne en jou eie inligting in die bron wat jou vraag sal beantwoord. Maak
kennis en skryf `n paragraaf… verwysing na die bronne vanwaar jy jou inligting gekry het,
bv. volgens Bron 1A… (8)
5
Die burgeroorlog en oorlogskommunisme
, 9
KONSEP VERDUIDELIKING
Kommunisme Geen privaateiendom; alles is staatsbesit Rykdom
is meer gelyk verspreid
Kapitalisme Oortuiging in die reg tot privaat eienaarskap van eiendom Private
ondernemings en die maak van wins
Sosialisme `n Politieke en ekonomiese teorie of sosiale organisasie wat voorstaan
dat die middele van produksie, verspreiding en wisselhandel/valuta deur
die gemeenskap as `n geheel besit of gereguleer moet word
Bourgeoisie Die base, wie die middele van produksie besit en werkers aanstel
Proletariaat Diegene wie vir die bourgeoisie werk, lae lone verdien, terwyl die
bourgeoisie groot winste verdien
Ambagsmanne Mense wie geskoolde werk met hulle hande doen
industriële proletariaat Fabriekswerkers
Oneffektiwiteit Nie `n werk goed doen nie
Intellektuele Mense wat in idees belangstel
Burgeroorlog `n Oorlog tussen burgers van dieselfde land
Koőrdineer Beplan vooruit om `n gemeenskaplike doel te bereik
broodmandjie `n Streek wat `n groot hoeveelheid voedsel verbou (veral graan)
Monopolie Die alleenreg om `n spesifieke produk te produseer of te verkoop
Surplus Meer as wat nodig is
Aansporing Aanmoediging, soos `n beloning
Hongersnood Erge tekort aan voedsel
Nasionaliseer Waar industrië in privaatbesit deur die staat oorgeneem en die eiendom
van die nasie word
Rantsoenering Staatsbeheer oor die hoeveelheid voedsel of ander voorrade wat elke
burger mag ontvang
Diensplig Verpligte diens aan die staat
Marxisme Die politieke en ekonomiese teorieë van Karl Marx en Friedrich Engels,
later deur hul volgelinge ontwikkel om die basis van kommunisme te
vorm
Leninisme Die politieke teorie vir die organisasie van `n rewolusionêre mag en die
bereiking van `n diktatorskap van die proletariaat as `n stap na die
stigting van sosialisme
Faksies Drukgroepe
in natura In goedere, nie in geld nie
(ope) vrye mark Koop en verkoop wat nie deur die staat beheer word nie
Wetgewing Wettig maak
Ideologies Verwant aan politieke oortuigings