ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE.
→ Kan ‘n nakomingsbevel ontvang.
→ Kan groot boetes kry.
WET OP VAARDIGHEIDSONTWIKKELING (WVO)
→ Mag nie leerlingskappe aan werknemers
Doel van die WVO aanbied of toelaes van die WVO eis nie.
→ Verbeter werksvooruitsigte van voorheen → Besighede se lesensies kan teruggetrek word,
benadeelde mense. wat hulle verhoed om enige vorm van
→ Moedig besighede aan om die vaardighede bedrywighede verder uit te voer.
van werknemers te verbeter.
→ ontwikkel vaardighede om produktiwiteit in Maniere waarop besighede die wet kan nakom
die werkplek te verbeter.
→ Vertoon ‘n opsomming van die wet.
→ Herstel doelbewuste wanbalanse van verlede
deur onderwys en opleiding. → Betaal 1% van die salarisrekening aan die
VOH.
→ Gee geleenthede aan alle werknemers om hul
Impak van die WVO op besighede vaardighede te verbeter.
→ Positiewe impak → Evalueer die vaardighede van werknemers
Verhoog die aantal vaardige werkers om die areas waarin vaardigheidsontwikkeling
Verbeter produktiwiteit in die werkplek nodig is te bepaal.
Verbeter die opbrengs op belegging
(OOB)
Verbeter dienslewering van besighede Besonderse aspekte
omdat werknemers op ‘n optimale vlak
SOOO (SETA)
werk.
→ Die role n funksie
→ Negatiewe impak
Registreer verskillende leerlingskappe en
Tydrowend, voorskriftelik en duur.
leerprogramme.
Moeilik om te monitor
Bevorder en vestig verskillende
Verheffing op vaardigheidsontwikkeling
leerlingskappe.
(VOH) is ‘n bykomende las op besighede.
Keur die werksplekvaardigheidsplanne
WVO-inisiatief van regering word nie
en jaarlikse opleidingsverslae goed wat
altyd deur alle besighede ondersteun
deur besighede ingedien word.
nie.
→ Befondsing
Skenkings / toelaes ontvang van die
Optredes wat as ‘n oortreding beskou word
publiek / besighede/ KMI-programme.
→ Voorkomming van werknemers om toegang Surplusfondse van staatsinstellings.
tot leerlingskappe te verkry. Fondse ontvang uit die lewering van hul
dienste.
→ Die vervalsing van dokumente.
Leerlingskappe
→ Verskaffing van indiensnemingsdienste vir
wins sonder om as ‘n werkgewer geregistreer te → Betekenis
wees by die betrokke SOOO (SETA) geregistreer
Teoretiese en praktiese
te wees.
opleidingsgeleentheid wat lei tot ‘n
→Verskaffing van verkeerde en ontoepaslike erkende beroepskwalifikasie.
inligting oor ‘n leerlingskap om werknemers Sluit opleidingskursusse, leermateriaal
doelbewus te mislei. en praktiese werkervaring in.
, → Bevorder sosiale geregtigheid
→ Bykomende inligting
Hierdie nasionale erkende kwalifikasie
hou direk verband met ‘n beroep.
Impak van die WAV op besighede
‘n Leerlingskap kombineer
gestruktureerde leer met praktiese → Positief
werkservaring terwyl dit in diens is van
‘n geakkrediteerde openbare of private Beskerm die regte van besighede.
leerlingskap verskaffer. Voorkom onbillike diskriminasie in die
werkplek.
Die nasionale Bevorder vinnige en goedkoper
vaardigheidsontwikkelingstrategie (NVOS) beslegting van arbeidskille.
Verseker deelname van alle praktyke aan
→ Dis gemik daarop om vaardighede te
die kollektiewe bedingingsproses.
ontwikkel, onderwys te verbeter, en
ondersteuning en opleiding aan SA se → Negatief
arbeidsmag te verskaf
Verminder globale mededingendheid.
Dit is ontwikkel agv die promulgering Verminder produktiwiteit en
van die WVO om meer vaardige werkers winsgewendheid.
in skaars velde in SA bekend te stel. Baie duur en tydrowend.
Indiensneming van regspesialiste en
→ Verhoog toegang tot programme wat mense
arbeidkonsultante verhoog die koste van
oplei.
die besigheid.
→ Bou beroepsvoorligting sentrums.
→ Verbeter sosiale ontwikkeling deur
Optredes wat as oortreding beskou word
ekonomiese ontwikkeling.
→ Om werknemers onbillik te ontslaan.
Die menslike hulpbronstrategie (MHOS)
→ Voorkomming van werknemers om by
→ Beoog om gelykheid aan te spree ken om
vakbonde aan te sluit.
armoede en ongelykheid in SA te verminder
deur vaardigheidstekorte in die ekonomie aan → Voorkomming van werknemers om aan
te spreek. wettige stalkings deel te neem.
Dit is ontwikkel agv die promulgering → Afdanking van werknemers wat aan wettige
van die WVO. stalkings deel neem.
→ Verbeter die verskaffing van vaardighede.
→ Spreek vaardigheidstekorte in SA se werkplek Strafmaatreёls vir oortreding
aan.
→ Kan ‘n nakomingsbevel ontvang.
→ Verhoog werknemers se deelname aan
lewenslange leer aan. → Kan tot geskilsbeslegting gedwing word.
→ Kan groot boetes ontvang as ooreenkoms nie
nagekom word nie.
DIE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE (WAV)
→ Kan finansiёle koste soos regskoste / KVBA-
Doel van die WAV fooie aangaan.
→ Bevorder billike arbeidspraktyke.
→ Bevorder kollektiewe bedinging. Maniere waarop besighede die wet kan nakom
→ Bevorder eenvoudige prosedures vir die → Vertoon ‘n opsomming van die wet.
registasie van vakbonde en
werkgewersorganisasies. → Laat werknemers toe om by vakbonde aan te
sluit.