Halala Afrika
deur Johannes Kerkorrel
1. Toe die wêreld hier nog jonk was en die horison wyd en oop
2. Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
3. En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
4. Klink die roepstem van die vroue oor die heuwels van die land:
5. Halala, ewig is ons Afrika.
6. Tula tula mtanami,
7. tula tula sanaboni,
8. tula tula mtanami,
9. Ubab uzobuya sihlale naye,
10. ubab uzobuya sihlale sonke,
11. Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
12. Om te vra vir kos en water en te bly vir so veel meer.
13. En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
14. Vir die ghetto’s van die stede is ons koperdraad gegee.
15. Halala, ewig is ons Afrika
16. Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
17. Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami,
18. Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke,
19. Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika
20. Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
21. En die mense word die slawe hier want die mense word betaal
22. Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal
23. En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad
24. En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig
25. Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer
26. Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers.
27. Halala, ewig is ons Afrika.
@Juffrou_Ansie
, 2
Hierdie gedig is ʼn lied van Agtergrond
verlange/hartseer.
Die gedig handel oor die geskiedenis van Suid – Afrika en die manier hoe die land verander
This poem is a song of het na die koms van die Europeërs vanuit die Weste. Suid – Afrika het ontwikkel met stede,
longing/sadness. myne en fabrieke.
Die Europeërs het ook die inwoners in slawerny gevang en die wilde diere uitgeroei. Die
slawe moes die diere gebruik vir kos en moes klere uit dierevelle maak.
Met die kolonisasie van Afrika het die The poem is about the history of South Africa and the way the country changed after
landskap verander van oop velde en the arrival of the Europeans from the West. South Africa developed with cities, mines and
heuwels na stede en Ghetto’s. factories. The speaker feels that the inhabitants have exchanged their freedom and land for
With the colonisation of Africa, the Ghettos.
landscape changed from open fields The Europeans also enslaved the inhabitants and exterminated the wild animals. The
and hills to cities and Ghettos. slaves had to use the animals for food and had to make clothes out of animal skins.
Toon
Titel
Vertroosting/ Consolation
Halala Afrika beteken “Hoera Afrika”.
Dit kan gesien word dat daar
vertroosting/ hoop is dat Afrika weer Rympatroon
sal verenig of terugkeer na wat dit Vrye vers. Geen vaste rympatroon
was. nie./ Free verse. No fixed rhythm
pattern nie.
Halala Afrika means "Hurrah, Africa".
It can be seen that there is Spreker
comfort/hope that Africa will reunite Derdepersoon verteller.
or return to what it was.
Boodskap
Ons moet die aarde bewaar.
@Juffrou_Ansie