Winternag (Eugène N. Marais)
Titel: Gebrek aan lidwoord
Dit maak die gedig universeel / dit
maak die wintersnag algemeen.
Tema:
Die gedig verken die koue, melancholiese skoonheid van die natuur gedurende 'n
winteraand. Dit toon die stilte en verlatenheid van die landskap, en daar is 'n
emosionele dimensie van verlies en eensaamheid. Die natuur is terselfdertyd
mooi en meedoënloos.
Toon & stemming:
Die stemming van die gedig is somber, introspektief en nostalgies. Woorde soos
"koud," "treurig," "verlaat," en "kou" dra by tot die gedig se gevoel van verlange
en droefheid.
Strofe 1 & 2
konsentreer albei eers op die wind en
dan op die gras.
Dit staan bekend as parallelle
ontwikkeling
@Juffrou_Ansie
, 2
Parentese/inlassin:
“so wyd soos die Heer se genade,”
Dit stel die inligtring wat ons oor
die velde gaan kry uit en skep so
verwagting
Ligbronne
Beeldspraak:
Vergelyking
Vergelyking
die wind word met ’n meisie wat hartseer is / verlate voel vergelyk
Die geluid van die wind word met ’n
en dit ondersteun die stemming van die gedig.
liedjie vergelyk wat ’n meisie sal sing
wanneer haar geliefde haar verlaat het.
OF
Alliterasie suggereer die vriesproses
Personifikasie
“Verbleek” word in plaas van “verbleik”
gebruik en dit suggereer die doodsheid
van die landskap. Reël 18:
“kou”
koud
Dit bind/sluit die gedig tot ’n eenheid.
Dit beklemtoon die intense koue
@Juffrou_Ansie