KLARA MAJOLA - J. Opperman
• Rympatroon: abab
Klara Majola kruisrym
Strofe 1 = verlede tyd
• Die digter gebruik
Klara Majola wou haar vader toe die beeldspraak wat op die
skemer (dusk) sak, gaan haal waar hy, die
1. Klara Majola wou haar vader
plaas gevind word: haar
blinde, hout vergader (gather wood); 2. toe die skemer sak, gaan haal bene en arms is kromgetrek
maar Klara Majola het verdwaal (got lost) soos wingerdstokkies
3. waar hy, die blinde, hout vergader;
(vines)/ bros kapok (brittle
4. maar Klara Majola het verdwaal. snow).
• Woordspeling (playing of
Strofe 2 = teenwoordige tyd words): Hy’s Bokveld toe
5. Klein Klara Majola lê verkluim (dood) versus die Bokkeveld
Klein Klara Majola lê verkluim (lying
frozen) in die Bokkeveld se bros kapok
6. in die Bokkeveld se bros kapok,
(brittle snow), haar arms en bene bruin 7. haar arms en bene bruin
en kromgetrek (bent) soos wingerdstok
8. en kromgetrek soos wingerdstok.
(vines).
Strofe drie – teenwoordige tyd 9. Klara Majola, die koue geweld
Klara Majola, die koue geweld (cold 10. sif stadiger oor my uit die ruim,
violence) Sif stadiger oor my (sieves
11. maar nooit sal ek in die Bokkeveld
slowly over me) uit die ruim,maar nooit
(never) sal ek in die Bokkeveld so warm, 12. so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.
Klara Majola, soos jy verkluim (freeze).
@Juffrou_Ansie
, 2
KLARA MAJOLA J. Opperman
BOU
Die gedig bestaan uit 3 strofes. Elke strofe bestaan uit vier versreëls = kwatryne.
In die eerste twee strofes vertel hy Klara se storie en in die laaste strofe pas hy
haar lewe op syne toe, amper soos wat in ʼn sonnet gebruiklik is. („ʼn Sonnet moet
egter 14 reëls hê en hierdie een het net 12 !)
The poem consists of 3 stanzas. Each stanza consists of four lines of verse =
quatrains. In the first two stanzas he tells Klara's story and in the last stanza he
applies her life to his, almost as is customary in a sonnet. ("A sonnet, however,
must have 14 lines and this one only has 12!)
Kontras/ teenstelling
Kontras/ teenstelling is woorde met
teenoorgestelde betekenis, byvoorbeeld koud
en warm. Dit verleen meer trefkrag. Die Agtergrond
kontras is ook nie net tussen koud en warm Klara se pa het gaan hout haal Dit
nie, maar ook tussen die spreker en Klara was ‘n baie koue nag Klara Majola
Majola. het haar pa gaan soek, maar het
Contrast are words with opposite meanings, verdwaal (got lost) Klara Majola het
for example cold and hot. This confers more verkluim (froze to death)
impact. The contrast is also not only between Klara was onselfsugtig (unselfish).
cold and hot, but also between the speaker She froze to death warmly (contrast
and Klara Majola. / refers to her bravery and selfless
act of courage). Sy was braaf en het
baie moed gehad om haar pa te
probeer help. The poet will never
die such a sacrificial death.
@Juffrou_Ansie