Tsunami (Kobus de Wet)
Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)
Titel: Tsunami beteken letterlik ʼn
(EC/SEPTEMBER 2020) “hawegolf” – Japannese term.
Tsunami • Die titel dui die onderwerp
van die gedig aan – die
11 Maart 2011 Subopskrif: 11 Maart 2011
massiewe golwe wat volg op
1. toe die aarde se kors in twee skeur
2. het eoniese kragte die oseaan gelig ʼn aardbewing ter see. Die subopskrif is die datum toe
3. en woedend maar dodelik sekuur • Die titel is die enigste woord, Japan deur die tsunami getref is –
4. het die watermonster met volle mag behalwe die maand in die dit spesifiseer die inhoud van die
5. op weerlose wesens afgestuur ... subopskrif, wat ʼn hoofletter gedig. Dit is nie enige tsunami
het – dit beklemtoon die titel waaroor die gedig handel nie, maar
6. vergeefs is vervaard geskarrel
en wys dit is die fokus van die tsunami wat Japan op dié
7. om voor die sissende serpent
8. van verwoesting te ontkom die gedig. datum getref het. (EC/SEPTEMBER 2020)
9. want duisendtalle het soos oggendmis
10. in hul geliefde nippon
11. onder die water en puin Tema: Digvorm
12. verdwyn
13. weke lank het die monster se ingewande Die mens is Die gedig is in vrye vers vorm geskryf:
14. nog van oordadigheid gerammel magteloos teen /
• Daar is nie ʼn vaste rympatroon nie
15. toe traag maar tevrede uitgelewer aan
16. na die dieptes teruggetrek die mag van die • Die versreëllengtes wissel
[Uit: Toetrede deur Kobus de Wet, 2017] natuur. • Die strofelengtes / strofebou wissel (drie
strofes)
Boodskap: Respekteer die natuur. Die • Daar is ʼn gebrek aan hoofletters (slegs die titel
kwesbaarheid/magteloosheid van die / subtitel van die gedig) en leestekens (die
mens teenoor die oormag van die tsunami ellips/beletselteken aan die einde van
word uitgelig. versreël 5).
@Juffrou_Ansie
, 2
Terme: eoniese: onmeetlike; enorme/massiewe/kragtige. Sekuur: presies; noukeurig, vervaard, angstig;
bang; verbouereerd. Serpent: slang. Nippon Japannese woord vir Japan. Puin: gemors wat oorbly na die
water weggetrek het, bv. vernietigde geboue se rommel, verwoeste plante, ens.
Tsunami
Dié twee versreëls sluit direk by die titel aan en die oorsaak van die tsunami word
11 Maart 2011 verduidelik: Die grondplate wat geskeur het (aarde se kors bestaan uit tektoniese
1. toe die aarde se kors in twee skeur plate – groot rotsplate van die aardkors), en die oseaan wat gelig het en die
2. het eoniese kragte die oseaan gelig reusegolwe van die tsunami veroorsaak het.
3. en woedend maar dodelik sekuur
4. het die watermonster met volle mag
Herhaling van die s-klanke (kors ... skeur) – dit beklemtoon die woorde en wys op
5. op weerlose wesens afgestuur ...
die gewelddadigheid van die natuurramp. Dis die geluid wat met die tsunami gepaard
6. vergeefs is vervaard geskarrel gegaan het.
7. om voor die sissende serpent
8. van verwoesting te ontkom
9. want duisendtalle het soos oggendmis
10. in hul geliefde nippon
11. onder die water en puin
12. verdwyn
13. weke lank het die monster se ingewande
14. nog van oordadigheid gerammel
15. toe traag maar tevrede
16. na die dieptes teruggetrek
[Uit: Toetrede deur Kobus de Wet, 2017]
@Juffrou_Ansie
, Herhaling van die s-klanke (kors ... skeur) – dit beklemtoon die woorde en wys op
3
die gewelddadigheid van die natuurramp. Dis die geluid wat met die tsunami gepaard
gegaan het.
Tsunami
“eoniese kragte” – verwys na die enorme, amper
11 Maart 2011 onmeetlike natuurkragte (watermassa) wat hier ter
1. toe die aarde se kors in twee skeur sprake is en wat die tsunami veroorsaak het/kragtig.
2. het eoniese kragte die oseaan gelig
3. en woedend maar dodelik sekuur Personifikasie – die tsunami is “woedend”, “dodelik sekuur” m.a.w.
4. het die watermonster met volle mag
beweeg nie lukraak/toevallig nie, maar dit pyl spesifiek op die “weerlose
5. op weerlose wesens afgestuur ...
[Uit: Toetrede deur Kobus de Wet, 2017]
mense” af “met volle mag”, dus met doel en volle krag.
Teenstelling “maar”: alhoewel die tsunami as “woedend” onbeheerbaar
voorgestel word, is dit tog “dodelik sekuur” doelgerig, akkuraat om te
verwoes.
Metafoor
“watermonster” vir Die ellips/beletselteken skep ʼn dramatiese effek. Dit word aan die leser se verbeelding
die tsunami – sluit oorgelaat om self te dink hoe magteloos die mense teen die oormag/geweld van die
aan by “serpent” watermassa van die tsunami is.
(slang). Die tsunami
word as ʼn waterdier Eindrym “sekuur” “afgestuur” beklemtoon die presiesheid van die verwoesting.
voorgestel. (EC/SEPTEMBER 2020)
w-alliterasie “weerlose wesens”
vertraag die tempo en beklemtoon
die woorde om die kwesbaarheid/
magteloosheid van die mens teenoor
die oormag van die tsunami uit te lig.
@Juffrou_Ansie