100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary KRISIS - Elizabeth Eybers -OPSTELVRAAG (DBE/Feb.Mrt.2012), Opgesom deur @ Juffrou Ansie

Rating
-
Sold
2
Pages
8
Uploaded on
01-02-2025
Written in
2024/2025

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Inhoud - Bevat opstel vraag

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 1, 2025
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1




OPSTELVRAAG (DBE/Feb.Mrt.2012)




Inleidingsparagraaf

Die kandidaat voorsien die opstel van ’n gepaste inleidingsparagraaf. In hierdie sonnet word die skeppingsproses van die
vrou aangespreek.

BESPREEK hoe die innerlike eienskappe/inhoud van die gedig die Hoof (rede) se gesprek met die Hart (emosies)
ondersteun. (3 gemotiveerde feite)

• In die oktaaf gee die Hoof die redes waarom hy van die Hart wil skei en in die toepassing (reël 9-14) word die
beskrywing van hierdie redes gegee.
• Die Hoof tree in gesprek met die Hart en sê aan die Hart dat die skeiding onafwendbaar is al wil die Hart nie die
skeiding aanvaar nie.
• Die Hoof erken dat die Hart wat in die verlede die botoon gevoer het, wel goeie besluite geneem het, maar dat
dit nou verby is.

, 2


• Daar word ’n kontras met die verlede (waar die Hart in beheer was) aangetoon teenoor die hede waar hierdie
tipe besluitneming verby is.
• Die Hoof beskryf die swakhede van die Hart (voortvarend, lafhartig en besluiteloos) en hierdie swakhede maak
van die Hart ’n las in die Hoof se lewe.
• In die tweede strofe sê die Hoof aan die Hart dat sy raad dwaas was en dus die Hoof verwar het terwyl hierdie
raad nie tot voordeel van die Hoof was nie.
• Laastens noem die Hoof dat die sorgvrye dae met die Hart in
beheer, nou iets van die verlede

Noem die verskillende perspektiewe wat die Hoof koester. (3
gemotiveerde feite)

• Die Hart was eerstens daarvoor verantwoordelik dat die Hoof en
Hart se weë lieflik was – die Hart was dus tot voordeel van die
Hoof.
• Die Hoof beskou die Hart as voortvarend/’n lafaard/besluiteloos
en dit het ’n nadelige invloed op die Hoof gehad.
• Nadat die Hart vreugde in die lewe van die Hoof gebring het,
word die Hart nou blameer dat die raad dwaas was en dus nie
wat die Hoof in gedagte gehad het nie.
• Die Hoof sien sy lewe vorentoe as ’n lewe met die rede (Hoof) in
beheer wat nie op die emosionele (Hart) berus nie.

Gee jou mening of die titel die tema van die gedig ondersteun. (1
gemotiveerde feit)
$3.68
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
13 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions