EBW & REK
GRAAD 8
KW 1-4
mathwithmegan.co.za
, Click op die link vir volledige PowerPoint dokumente:
EBW - Graad 8
EKONOMIESE
BESTUURS
WETENSKAP
Graad 8 – Kwartaal 1 & 2
, Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou skool
werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die dokument kan
byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van die
werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys na my
website.
✓ Lekker leer
, INHOUD VAN DIE OPSOMMING
❖ Die Regering / Owerheid
❖ Lewenstandaard
❖ Nasionale Begroting
❖ Produksiefaktore
Click op die onderwerp
na die slide te gaan
, DIE REGERING / OWERHEID
✓ Sleutelwoorde
✓ Betekenis van owerheid
✓ Verskillende vlakke van owerheid
✓ Rolle van verskillende vlakke van
owerheid rakende huishoudings in die
gebruik van hulpbronne en dienste
✓ Rolle van die verskillende vlakke van
owerheid met betrekking tot besighede
in die gebruik van hulpbronne en
dienste
, Sleutelwoorde
Regering Demokrasie Die Staat
• ‘n Groep mense wat • ‘n Stelsel waar • ‘n Georganiseerde
• beleide opstel, • al die mense van die land gemeenskap
• wette maak en • kan stem • wat deur die regering beheer
implementeer om • vir wie hulle in die parlement word
• politieke, wil hè
• wetlike en
• ekonomiese kwessies in
‘n land kan hanteer
, Sleutelwoorde
Wetgewend Uitvoerend Regterlik Munisipaliteit
• Die persoon wat • Die persoon wat • Die persoon wat • Die plaaslike
die mag het die mag het die mag het regering van ‘n
• om wette te • om wette uit te • om seker te • dorp of
maak. voer. maak dat die • stad.
reg loop.
, 3 Tipes Regering
WETGEWEND uitvoerEND Regtelik
maak die wette voer die wette uit evalueer die wette
, DIE BETEKENIS VAN DIE OWERHEID
Wat doen die owerheid Verantwoordelikhede Wette
‘n Groep mense wat die land regeer Sake en gedrag van die mense in die Reels (wette) opstel oor die regte en
land hanteer en beheer verantwoordelikhede van
• die mense in die land en
• die regering
Demokraties Afdelings Regeringsdienste
Suid-Afrika het ‘n demokratiese Die regering bestaan uit verskillende Die regering kan dienste lewer deur
regering : dit wat die meeste mense afdelings, bv Departement van die geld wat hulle deur belasting kry
op besluit, word uitgevoer Gesondheid wat moet kyk na die
hospitale, klinieke, ambulanse,
gesondheidsorg, ens
, VERSKILLENDE VLAKKE VAN OWERHEID
3 vlakke van owerheid
Hoogste vlak van owerheid
Nasionaal
President is die hoof hiervan
LUR –
Vrystaat se Lid van die
Beheer 9 provinsies in SA premier :
(Bv. Vrystaat, Gauteng) Uitvoerende
Sisi Ntombela Raad
Provinsiaal
Die Raad bestaan uit mense wat
Die premier stel n
aan die regerings departement van
Uitvoerende Raad aan
die provinsie behoort
Politieke hoof :
Plaaslike munisipaliteite
Burgermeester
Plaaslik
Metropolitaanse Politireke hoof :
munisipaliteite en Distriks
munisipaliteite Uitvoerende Burgermeesters