WETENSKAP
Graad 8
CAPS Salabus
, Click op die link vir volledige PowerPoint dok
NW CAPS -
Lewe en Lewende Dinge
Natuurwetenskappe
Graad 8
Kwartaal 1
,Fotosintese
en Respirasie
Eenheid 1
, Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou
skool werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die dokument
kan byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van die
werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys na
my website.
✓ Lekker leer
, INHOUDSOPGAWE
01 02 03
FOTOSINTESE RESPIRASIE WETENSKAPLI
VERSLAG
• Energie • Proses van Resprasie • Basiese Begrippe
• Proses van Fotosintese • Mitochondria • Voorbeeld
• Nuwe Woorde • Meting van Energie
Click op d
na die
,01
Fotosintese
, Energ
• Alle lewende dinge het energie nod
lewensprosesse (vir oorlewing).
• Die behoefte vir energie dryf die int
in ekosisteme.
• Die son is die hoofbron van energie
• Dit verskaf energie in die vorm van l
hitte.
• Tydens fotosintese verander plante
ligenergie in chemiese potensiele en
, Die son is die hoofbron
van energie
Die aarde ontvang hitte en ligenergie van die son om ‘n
ideale klimaat te handhaaf waarin plante en diere kan leef.
Sonlig laat plante groei deur chlorofil in die blare wat die
energie van die son absorbeer.
Die geabsorbeerde energie word gebruik om voedsel vir
die plant te maak tydens fotosintese.
,Wat is chlorofil?
Dit is ‘n chemiese stof in plante wat die
energie van die son absorbeer.
Dit word binne chloroplaste in blaarselle
gevind word.
Chlorofil is nodig vir die proses van fotosinte
om plaas te vind
Dit gee die groen kleur/pigment aan blare
, Wat is Fotosintese?
Plante neem En produseer
Energie van Hul eie voedsel in die
die son vorm van glukose (stysel)
Koolstofdioksied
uit die lug Suurstof
Water en
voedingstowwe Definisie:
Die proses binne groen plante waar koolsto
uit die grond water verbind en energie van die son gebruik
asook suurstof as ‘n byproduk vervaa