Graad 8
NATUURWETENSKAP
IEB Salabus
, Graad 8
NATUURWETENSKAP: Click hier vir volledige
PowerPoint
MATERIE EN MATERIALE dokumente:
NW IEB - Graad 8
Kwartaal 1
, VOORWOORD
• As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
• Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou
skool werk pas.
• Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
• As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van
die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
• Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys
na my website.
• Lekker leer!
, INHOUD OPGESOM IN DIE DOKUMENT
01 02
Atome Deeltjies van Materie
• Boustene van materie • Deeltjiemodel van materie
• Sub-atomiese deeltjies • Diffussie
• Elemente en verhoudings • Verandering van staat
• Digtheid, massa en volume
03
• Uitsetting en inkrimping
• Druk
Chemiese Reaksies
• Reaktante en produkte
Click op die onderwerp
na die slide te gaan