Graad 11
RTT TEORIE
, Click hier vir volgende PowerPoint dokumente: RTT Teorie - Graad 11
Rekenaar
Toepassings
Tegnologie
Graad 11: Kwartaal 1
, Voorwoord
o As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die
pdf weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
o Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by
jou skool werk pas.
o Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
o As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van
die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
o Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel
verwys na my website.
o Lekker leer!
,Inhoudsopgawe
IKT
TOEVOER AFVOER
,01 IKT
Module 1.1 → bl. 2-10
,Die Rol, Belangrikheid en Nadele van IKT
Rol Belangrikheid Nadele
• Werk kan op enige plek
met toegang tot ‘n • Ontwerpers in speletjies • Konstante opgedragting
rekenaar en internet en mode gebruik IKT • Vervang baie personeel
gedoen word • Dokters hou tred met die in maatskappye
• Beter kommunikasie in nuuste tegnologie • Werk ure en persoonlike
die werksplek • Besighede gebruik sosiale lewe word gekombineer
• Groot hoeveelheid data media
te stoor en verwerk
, Die rekenaar
Neem Toevoer Lewer Afvoer
Verwerk Data Stoor Data
,Krag van rekennaars
SVE Geheue
Spoed en Grootte en
werksverrigting kapasiteit
Stoorspasie Grafika
Hoeveelheid en Tipe grafiese
tipe berging kaart
,Draagbare Rekenaars
SKOOTREKENAARS
• Kleiner draagbare rekenaars
wat geminiatuurgrootte
onderdele het
• Gebruik min krag
• Lae batteryverbruik
TABLETTE
• Duurder as tafelrekenaars • Klein rekenaars met n raakskerm
• Baie mobiel of pen sensitiewe skerm
• Vinnige, kleinskaalse verwerkings
, Draagbare rekenaars
SLIMFONE
• Klein raakskermrekenaars
• Perferkte voorbeeld van konvergensie → kombineer funksies en
tegnologie van baie toestelle
• Alle slimfone sluit in:
✓ Bedryfstelsel ✓ Kameras
✓ “Groot” kleurskerms ✓ Wifi
✓ Ingeboude datamoddem ✓ Luidsprekeres
✓ GPS ✓ Mikrofoon