PW Botha besoek Nelson Mandela en vra hulp in gewapende styd in ruil vir
vrylating – hy se nee omdat Apartheid nie eintlik afgestel is nie. Botha later n
beroerte en FW de Klerk volg op en was minister van onderwys.
Parlement opening
2 Februarie 1990 het FW sy parlements opening. Konding aan alle politieke
organisasies word ontban (ANC, SAKP, esv). Politieke gevanges nie geweld
skuldig nie is vrygelaat. Sensorskap op die media word gelig. Aanhouding word 6
maande opgeskort en mense kry behoorlike mediese dienstes.
Mandela se vrylating
11 Februarie 1990 kondig aan Mandela is vry. Samesprekings is oor einde van
Apartheid is nou oop.Partye soos AWB was nie tevrede nie en baie verlaat NP.
NP & ANC onderbreking
NP besluit meestal agv internasionale druk. Wantrou in beide partye het het
begin agv lede ontevrede is. Chris Hani was ook teen onderhandelinge. Geweld
het baie van onderhandelinge gestop soos toe daar in ebokeng op betogers
afgevuur is.
Grootte Schuur Minuut
2 Mei 1990 is eerste ontmoeting tussen ANC en NP. Beide wil geweld stop. By
Grootte Schuur Minuut maak NP en ANC ooreenkoms dat nog mense vrygelaat
word. Geweld was bespreek, maar kon nie nie oorsprong noem nie. NP wou he
MK moet nie meer bestaan nie (Geglo geweld van daar kom)
ANC geredeneer MK sal stop as AWB stop
Pretoria Minuut
Spreking vervolg op 6 Augustus 1990 en ANC se sal gewapende styd stop as
meer bannelinge mag terugkeer sonder vervolging. Geweld was wel te groot om
dit te kan stop.
Inkhatagate
Tenspyte van vordering was Inkhatagate n groot stremming gebring op
onderhandelings. Later bekend dat NP IVP befonds om geweld teen ANC te hits.
Hulle is Derde Mag genoem
, NP gedoen om onderhandelinge te stop en te laat lyk soos swart op swart
geweld. Mandela nie meer FW se agenda vertrou nie. Vredesverdrag later
onderteken.
Kodesa 1
Was konvensie vir demokratiese SA. Die NP het uiteindelik begin met veelparty
onderhandeling. 19 Partye by wereldhandelsentrum vergader. Nuwe Grondwet
vir SA word bespreek.
NP bang verloor se in SA. Besluit om kommitee te stog wat die detail sal uitwerk
van die grondwet – bestaan uit verskillende verteenwordigers – moes met
onderhandelingsvoorstelle voorkom.
Verklaring van Intensie
Verklaring onderteken na vergadering en beteken almal werk na demokratiese
SA. PAC, IVP esv het nie onderteken nie.
Rol van Arbeidsbeweging
Kosatu was n vleuel vir ANC. Baie ondersteuning gebied tydens onderhandelinge.
Arbeidsbeweging internasionaal kontakte gehad en vakobone druk op NP
geplaas. Baie stakings plaasgevind.
Onderbereking in onderhandeling
Slegs blanke- referendum. Baie verdeling tussen blankes. NP besig om
ondersteuning te verloor en FW wou nie net mag behou het nie, maar verkiesing
gehou voor voortgaan met onderhandeling waar net blankes ja of nee kon stem.
Antwoord was JA en gaan voort met die onderhandelinge.
Kodesa 2
Vergadering hervat en voorstelle gegee vir demokratiese regering. MK en geweld
duur steeds voort wat lei tot verergde konflik. Was nie suksesvol nie.
Boipatong Slagting
Boipatong (Dorp in Gauteng) word aangeval deur IVP ondersteuners in hoop om
onderhandelinge te onderbreek.Mandela het FW baie gekritiseer daaroor en
gebrek aan vertroue so geweld vererger.
Bisho Slagting
Op 7 September 1992 opgewapende ANC ondersteuners mars na Bisho om teen
Oupa Gqozo te protester. Hulle he hy moet deel word van SA en verkiesing.