Briefie aan madiba
-Sandra o’kelly
Ontsluit die gedig > handel oor n
informele briefie wat aan President
Nelson Mandela geskryf is
(openbarend)
Madiba = ere-naam = teken van
TITEL respek vir voorvaders
Nog nooit ontmoet nie : spreek
bewondering uit
Madiba – Xhosa- stamnaam vir pa,
verwys nah om as n vaderfiguur
STRUKTUUR Lirieke (Ballade)
Gesprek met Madiba is gepas
Beklemtoon toegeneentheid en
bewondering van die spreker
ODE/LOFGEDIG – gedig wat
Nelson Mandela se lof besing/hulde
aan hom bring. Bevat refreine en
gee gedig SANGERIGHEID
Bewondering vir Nelson Mandela
Leierskap kan ander mense
inspireer
TEMA
TOON Informeel,ernsrig
Bewonderend,empaties,liefdevol
STEMMING Weemoedig
Liefdevol
Nostalgiesm
Epatie
Bewondering
Dit is goed as n men sander mense wat
sukses behaal bewonder en die
BOODSKAP bewondering uitspreek
Leser word gedwing om na te dink oor
Nelson Mandela se eienskappe en om
sy nagedagtenis te respekteer
, Briefie aan madiba
-Sandra o’kelly
1. Liewe Madiba, ek skryf die vir jou.
2. Ek weet jy kry briefies soos my een aan jou.
3. Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat jy groet.
4. Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet.
5. Gee my jou boeie, ek wil dit dra.
6. Die merke op jou hande, jou vrese jou vrae
7. Ek sal dit oppa, dit vir altyd bewaar.
8. Eendag met my liefde aan my kinders oordra.
9. Liewe Madiba, jy sal van my hou.
10. Ek’s lief vir my land en sy mense en sou
11. so graag wil kom kuier en met jou praat.
12. Oor ditjies en datjies en goed uit my hart.
13. Gee my jou drome, ek wil dit sien.
14. Die prys so betaal om ander te dien.
15. Ek sal dit koester die wêreld sal weet.
16. Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit vergeet.
17. Gee my jou ambag, ek wil dit leer.
18. Hoe ‘n leier en koning sy mense kan eer.
19. Ek sal dit beoefen, ek sal dit ken.
20. Die teerheid en liefde wat ander kan wen.
21. Gee my jou drome, ek wil dit sien.
22. Die prys so betaal om ander te dien.
23. Ek sal dit koester, die wêreld sal weet.
24. Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit vergeet.
25. Liewe Madiba, ek skryf die vir jou.
26. Ek weet daar’s baie brie昀椀es soos my een aan jou.
27. Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat jy groet.
28. Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet