SUIWER WISKUNDE
https://youtu.be/AlQuX4CWUs4?si=ZrnPCkO8yNfeLQ8-
TITEL: Verwys na abstrakte wetenskap van getal, hoeveelheid
en ruimte. Verwys na iets wat presies ,logies en
voorspelbaar beskryf word-begrip in suiwerste vorm
Ekpiriment -nie werklik nie.
Stolling van tyd word ondersoek.
Klinies / koud
TEMA: Onvoltooidheid en vergangklikheid
BOOSDKAP: Lewe sowel as dood is onlosmaaklik deel van mekaar
en van tydsverloop. 1 kan nie sonder die ander nie.
TOON: Besinnend en nadenkend
STEMMING: Formeel en ernstig
TIPOGRAFIE: • Metafisiese gedig – gedig oor ander gedig
• 8 reels in 2 kwatryne
• Kwatryne in 4 volsinne:
o Sin 1(r1) horlosie val om en tyd staan stil
o Sin 2: (r1-4) by kan nie blom bevrug nie ,
blom sal dus nie kan sade voortbring nie
o Sin 3: (r4-5) lug het stilgestaan soos ys
o Sin 4: (r6-8) brander kom halfpad in die lug
tot stillstand en al nie in die see nie
RYM: • Kruisrym
• Rymskema: abab , cdcd
• Halfrym :
o S-alliterasie- r3 : beklemtoon dat geen nuwe lewe
gevorm kan word nie
o Aa-assonansie -r5 : verstadig tempo
, o W-alliterasie-r6 : natuurlike neiging van branders om
oor te buig , te val en skuim te vorm , ‘wou’ dui aan
dat dit nie gebeur nie
o Y-& i-assonansie-r7 : brander kan nie sy proses
voltooi nie
BEELDSPRAAK: • Vergelyking
o “het stil soos ys gaan staan” -r5 : stilstaande
tyd word met ys vergelyk -ooreenkomste
:beide as blou en wit beskryf
STYLFIGUUR: • Kontras :
o “bevrug” & “saadskiet” – dui op lewe maar in
kontras met “welk” & “nooit” wat op dood
dui
LEESTEKENS: • Enjambement: r1 & 2- beklemtoon hangproses en
verseker dat “hang” uitgehef word – “roerloos” sluit
aan by die iedee dat tyd stilstaan
• Enjambement word ironies gebruik -dui nie
beweging en vloei aan nie maar eerder stoling van
tyd
• Kommas , -r 6 : elke handling word afsondelik
beklemtoon
RETORIESE • Herhaling van “nooit” -r3 : beklemtoon tyd staan stil
MIDDEL: en handelinge kan nie voortgaan nie
• Herhaling van “sal” -r4 : dui op toekomstige askies
wat nie kan plaasvind nie
ANDER: • “verby” -r4 : dui op tydsverloop
• Skeiding van “stil” en “staan” r5 :verseker dat elk
beklemtoon word
• Vooropplasing van “bly”
, “KANTEL” : ironies -enigste wekwoord maar dui op stoling van tyd
Abstrakte hipotese
2.1 Waarom is die kort sin in versreël 1 effektief? Gee twee redes. (2)
2.1 Dit beklemtoon dat die tyd stilstaan, dat alle tydsverloop stopgesit
word. / Dat al die handelinge stop. √
Dit beklemtoon die horlosie val om.√ 2 3
2.2 Herlees strofe 1.
(2)
2.2.1 Haal ’n voorbeeld van halfrym uit die strofe 1 aan, onderstreep
die rymklanke en benoem dan die halfrym.
2.2.2 Wat word deur die halfrym beklemtoon? (1)
2.2 2.2.1 “nooit sal saadskiet” √
s-alliterasie / t-alliterasie √ 2 2
2.2.2 Geen nuwe lewe kan gevorm word nie.√ 1 3
2.3 Skryf uit strofe 1 ‘n voorbeeld van kontras wat op die verskil tussen
lewe en dood dui, neer.
(1)
2.3 Bevrug/saadskiet EN welk / nooit sal groei√ 1 2
2.4 Verwys na versreëls 4 en 5. (1)
, 2.4.1 Hoe word binding tussen die reëls bewerkstellig?
2.4.2 Waarom is die uiteenplasing van die woorde “stil” en “staan”
effektief?
(1)
2.4 2.4.1 Enjambement√ 1 1
2.4.2 Elke woord word afsonderlik uitgehef of beklemtoon. / Om
die stollingsgedagte te versterk. √ 1 3
2.5 Dink jy die voorbeelde wat in die gedig gebruik word, is goeie
voorbeelde om die tyd wat stilstaan mee te verduidelik? Motiveer. (1)
2.5 Ja.
As ’n by nie ’n blom kan bevrug nie, is daar nie nuwe lewe nie. /
As ’n horlosie kantel, staan die tyd letterlik stil. / As tyd stilstaan,
kan ‘n golf of brander nie oorbuig, val en skuim nie. √
Die kandidaat kan nie Nee as antwoord aanbied nie. 1 4
2.6 Die toon van die gedig is besinnend. Stem jy saam met die stelling?
Motiveer jou antwoord. (1)
2.6 Ja, ek stem saam.
Die gedig laat ’n mens dink oor die lewe en die dood. / Die een
kan nie sonder die ander nie.√ 1 5
[10]