GRAAD 9
Hierdie werk is dit intelektuele eiendom van
opsommings.com. Dit mag nie versprei word nie.
KOPIEREG VOORBEHOU @2020
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
, Rekeningkunde Opsommings
Graad 9
1. Handelsondernemings
Definisie: ondernemings verdien inkomste deur goedere te koop en dan teen ‘n
hoёr prys te verkoop. Maak wins op goedere.
- koop en verkoop (handel dryf)
- dryf handel met goedere/produkte
- In boeke is die goedere = HANDELSVOORAAD
Winsmotief: belangrikste rede waarom mense ondernemings begin = wins
maak
1.1 Hoekom hou ‘n onderneming boeke oor geldsake?
• Onthou wat alles gebeur het
• Sien of dit ‘n goeie besigheid is
• Sien of goeie belgging vir eienaar is
• Kontrole uitoefen
• Vooruit kan beplan
• Wins te kan bereken
• Oneerlikheid voorkom
• Verslag te lewer oor geldsake
• Oortuig dat besigheid suksesvol is
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020