GESKIEDENIS
Graad 8, Kwartaal 4
Eenheid 1: Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog
uitgebreek het
Nuwe woorde:
1. Nasionalisme?
Beteken dat n mens identifiseer met jou land en n sterk
gemeenskapsgevoel het.
2. Ryk?
'n Groep grondgebiede of nasies wat deur n enkele owerheid
regeer word.
3. Bondgenoot?
'n Vriend aan dieselfde kant as jy.
4. Slawies?
Groepe mense wat uit lande in Oos-, Suidoos- en Sentraal-Europa
kom (soos Bulgarye, Serwië, Kroasië, Rusland)
5. Keiser?
Die opperste leier van n ryk.
6. Pan-Slawiese?
Wat betrekking het op al die Slawiese groepe.
Bl. 182-186
1. Wat is oorlog?
'n Toestand van gewelddadige gewapende konflik tussen lande of
tussen mededingende magte binne n land.
1
, 2. Waarom het die 1ste wêreldoorlog uitgebreek?
As gevolg van beide langtermyn- en onmiddelike oorsake.
Langtermynoorsake: Onmiddelike oorsake:
Nasionalisme Sluipmoord op die Aartshertog
Industriële ekonomieë van Oostenryk in Sarajewo
Beheer van die see
Kolonisasie
Ondergang van die ryke
3. Wie was Rusland se bondgenoot?
Frankryk.
4. Wie was die 3 lede van die Drievoudige Entente?
Brittanje.
Frankryk.
Rusland.
5. Wat het dit beteken om deel te wees van die Drievoudige Entente?
Dit het beteken dat die 3 lande bondgenote was en het n
ooreenkoms gehad om mekaar teen enige bedreidings te
ondersteun en met bedreigings praat ons van Duitsland.
Brittanje Het die magtigste vloot in die wêreld gehad,
maar was bekommerd oor die toename in die
Duitse militêre mag.
Rusland Verreweg die magtigste Slawiese land, wat
Serwië wou beskerm
Frankryk Opponent van Duitsland en wou die Elsaa-
Lotharinge-gebied herwin wat Duitsland besit.
6. Wie was die 3 lede van die Drievoudige Verbond?
Duitsland.
Oostenryk. Het ooreengekom om mekaar te ondersteun indien
hulle deur Frankryk of Rusland aangeval word.
Italië.
7. Wat het Italië gedoen in terme van die Drievoudige Verbond?
Het nie haar lidmaatskap baie ernstig opgeneem nie en het tydens
die 1ste wêreldoorlog aan die kant van die Drievoudige Entente-
lande geveg.
8. Wie het Italië se plek ingeneem in die Drievoudige Verbond?
Die Ottomaanse Ryk (Turkeye)
2