Asem deur Jan Vermeulen
1. Hoe het Stef geweet dat Barries onder die bed was? (1)
2. Hoe het Stef gereageer dat hy Barries in sy kamer kry? (3)
3. Wie kom daardie oomblik om die huis? Wat het hulle gedoen? (2)
4. Hoekom het Barries terug na Stef toe gehardloop? (1)
5. Wat sien Barries toe hy om die huis hardloop? (2)
6. Wat het Barries op Seeplaas veroorsaak in Stef se opinie? (3)
7. Watter skokkende nuus gee Stef vir Barries oor Paul? Hoekom glo Barries dit nie? (2)