Asem deur Jan Vermeulen
1. Vier hulle Kersfees? Wat is anders van hulle Kersfees as normaal weg? (3)
2. Waar is Paul toe Barries wakker word? (1)
3. Is Olga en Stef saam? Hoe weet ons? (3)
4. Wat is Olga besig om te doen? (1)
5. Hoe gaan Olga terug Namibiee toe gaan? (1)
6. Wie is Olga se vriend wie haar gaan help? (1)
7. Wat is Olga se Kersgeskenk aan Barries? (1)