Asem deur Jan Vermeulen
1. Waar kry Barries vir Paul? (1)
2. Hoekom sal Paul siek word as hy aanhou brandewyn drink?
(2)
3. Watter drie beelde sien Barries in die werkskamer? (3)
4. Kan Barries sy elektronika gebruik? Hoekom nie? (3)
5. Van watter dwelms hou Olga? (2)
6. Wat vind Barries uit in die oproep na die veearts toe? (2)
7. Hoekom het Vera nooit vir Barries oor Paul se tronkstraf vertel nie? (1)