Asem deur Jan Vermeulen
1. Waar word Barries wakker? (2)
2. Wie is om hom? (2)
3. Hoe het Paul vir Barries gekry? (3)
4. Wat noem Barries die hond en waarvandaan is die naam? (2)
5. Wat het Paul gedoen toe hy Barries by die huis gekry het? (2)
6. Wat sien Barries op sy foon? (1)
7. Barries bel vir Lizette. Wat vertel sy hom? (2)