Asem deur Jan Vermeulen
1. Hoekom stel Stef voor dat hulle tasse moet los? (1)
2. Watter tasse los hulle? (3)
3. Waar los hulle die tasse? (1)
4. Wat staan op die bordjie voor die plaas? (2)
5. Noem drie goed oor Paul se voorkoms. (3)
6. Beskryf die binnekant van Paul se huis. (4)
7. Is Barries gesond? Ondersteun jou antwoord met twee redes. (3)