Asem deur Jan Vermeulen
1. Waarheen gaan die tieners daardie aand? Noem die naam van die plek en die area
waarin dit is. (2)
2. Beskryf twee goed van Jumbo Kruger. (2)
3. Wat doen die tieners by die klub alles? Gee drie voorbeelde. (3)
4. Hoekom was Barries by die klub uitgegooi? (2)
5. Wat koop Barries by Butcher? (3)
6. Hoe weet die leser dat die dwelms wat die tieners gebruik het sterk was? Noem twee
dinge. (2)
7. Wat maak Barries wakker in die kar oppad huis toe?
(2)