AFK102
Basiese Teksvaardighede
Onderwerp 2:
Bestaande tekste: struktuur, analise en hantering
Studie-Eenheid 3:
Struktuur op sinsvlak
Teksstruktuur op tweevlakke:
Struktuur is belangriker as grammatika en spelling
- Teksstruktuur verwys na 2 verwante, maar tog onderskeie kwessies.
- Oorkoepelende struktuur/koherensie
o Logiese opbou van tekselemente
o Literatuur verwys na koherensie
Samehang:
- Noodsaaklike voorvereiste vir teks om tot stand te kom
- Willekeurige versameling van grammatikaal korrekte sinnebring nie ‘n
begryplike teks to stand nie
- ‘n teks is ‘n versameling samehangende sinne wat lei tot betekenisvolle
paragrawe
Aansluiting by die voorkennis van die ontvanger:
- ‘n teks moet aaansluit by die voorkennis van die ontvanger
- Nuwe inligting moet aanbestaande kennis vasgeknoop word
- Verwyswoorde en verbinders is soos padtekens in die teks
Verwyswoorde:
- Verwyswoorde verwys terug na ‘n reeds genoemde word
Betreklike voornaamwoorde: wat, waarmee, aan(wie)
Aanwysende voornaamwoorde: hierdie, daardie,
sulke, so ‘n
Persoonlike voornaamwoorde: hy, sy, hom, haar,
hulle
, - Die konteks bepaal dikwels hoe verbande geïnterpreteer word
- Voorkom herhaling van dieselfde woorde
Verbinders:
- Verbinders druk verhoudings tussen sinsdele uit
- Voorbeelde gegee in tabel vorm gebaseer op Jansen (1996a:84-86)