100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary OPSOMMINGS - ONDERWERP 3

Rating
-
Sold
1
Pages
13
Uploaded on
15-11-2019
Written in
2019/2020

OPSOMMINGS VAN ONDERWERP 3 N DIE STUDIEGIDS

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
November 15, 2019
Number of pages
13
Written in
2019/2020
Type
Summary

Subjects

Content preview

AFK1502
Basiese Teksvaardighede
Onderwerp 3:
Die Skryf van jou eie tekste
Studie-Eenheid 6:
Voorbereiding op die skryfproses:
- Taakorientering:
o Die inhoud
o Doelstellings
o Verwagte leserspubliek
o Situasie van die teks
o Eksterne beperkings waarbinne jy as skrywer moet werk
o Tydbesteding aan taakorientering:
 Hoeveelheid tyd aan die taakorientering afgestaan moet word
o Orientering op die leser:
 Die aspekte van die boodskap bepaal of jou teks gaan aanvaar
word
 Die skrywer moet die leser se agtergrondkennis in ag neem
 ‘n gemeenskaplike verwysingsraamwerk vergemaklik
kommunikasie
 Gebruikaanwysings by apparate veronderstel dikwels te veel
tegniese kennis by die leser
o Orientering op die kommunikatiewe konteks
 Baie skryftake is roetinetake wat telkens herhaal word
 Tekste wat slegte of onaangename nuus bevat, moet baie
versigtig geformuleer word
o Orientering op die kommunikasiedoelstellings
 Informatiewe doelstelling
 Oorredende doelstelling
 Instruktiewe doelstelling
 By ontleding van die kommunikasiedoelstellings van jou
voorgenome teks kan dit nuttig wees indien jy as skrywer die
volgende vrae stel:
 Wat moet teikengroep weet van die onderwerp?
 Oor watter vaardighede moet die teikengroep beskik?
 Watter houding moet die teikengroep van die onderwerp
aanneem?
 Watter handelinge moet die teikengroep uitvoer?
o Orientering op die tekstipe, kommunikasiemedium en
kommunikasiekanaal:
 Kommunikasiemedium: faks,brief, omsendbrief,
memorandum, e-pos, advertensie, brosjure, webwerf

,  Kommunikasiekanaal: telefoon, faks, internet, posdiens, radio,
televisie
 Oorweeg die voor- en nadele van tekstipe, kanale en mediums
(bl. 79)
 Boodskappe wat die ontvanger as negatiefkan ervaar, moet
eerder mondelings oorgedra word
o Orientering op eksterne beperkings:
- Raamwerk vir die skryf van ‘n teks:
o Die opstel van ‘n bouplan
 ‘n bouplan is ‘n onontbeerlike hulpmiddel by die skryf van ‘n teks
 Die teks se struktuur moet logies georden wees
o Van bouplan na inhoudsopgawe




 Regte manier van ‘n inhoudsopgawe




Die skrywer moet ‘n oorsig van die oorkopelende struktuur he
voordat hy begin skryf
o Tekssoorte en ander indelingsbeginsels
 Tematiese beginsel
 Inligting verloop volgens tema of onderwerp
 Chromnologiese beginsel
 Volgens tyd, datum van gebeure
 Geografiese beginsels
 Inligting volgens geografiese spreiding gerangskik
 Alfabetiese beginsel
 Inligting verloop volgens beginletters van die onderwerp
 Moenie verskillende indelingsbeginsels meng in een en
dieselfde teks nie
$3.21
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
jay355 University of South Africa (Unisa)
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
19
Member since
6 year
Number of followers
15
Documents
41
Last sold
1 year ago

4.5

6 reviews

5
5
4
0
3
0
2
1
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions