100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Toerisme Opsommings Graad 12 volledig in kleur CAPS

Rating
-
Sold
-
Pages
91
Uploaded on
29-08-2024
Written in
2024/2025

Hierdie opsommings bevat: |Afdeling 1 : Wereldgebeure van internasionale belang - Eenheid 1-3| Afdeling 2 : Politieke situasies en onvoorsiene gebeure van internasionale belang - Eenheid 4-5 |Afdeling 3 : Toerplanne en roetebeplanning - Eenheid 6-8| Afdeling 4 : Die samestelling van 'n toerplan - Eenheid 9-11 |Afdeling 5 : Die samestelling van 'n toerbegroting - Eenheid 12-13| Afdeling 6 : Gesondheids- en veiligheidskwessies - Eenheid 14-18 |Afdeling 7 : Reisdokumente - Eenheid 19-22| Afdeling 8 : Wereldtydsones - Eenheid 23-26 |Afdeling 9 : Berekenings van wereldtye wanneer tussen lande gereis word - Eenheid 27-28| Afdeling 10 : Bekende wereld ikone en attraksies - Eenheid 29-37 |Afdeling 11 : Faktore wat bydra tot die sukses van 'n toeriste attraksie - Eenheid 38-39| Afdeling 12 : Buitelandse valutaverhandeling - Eenheid 40-48 |Afdeling 13 : Vorme van betaling op internasionale reise - Eenheid 49| Afdeling 14 : Buitelandse markaandeel - statistieke met betrekking tot inkomende internasionale toerisme - Eenheid 50 |Afdeling 15 : Die bemarking van Suid-Afrika as 'n toerismebestemming - Eenheid 51-55| Afdeling 16 : Die drie pilare van volhoubare toerisme - Eenheid 56-59 |Afdeling 17 : Verantwoordelike toerisme en toeriste - Eenheid 60-63| Afdeling 18 : Werelderfenisterreine - Eenheid 64-67 |Afdeling 19 : Metodes om klienteterugvoer te verkry en meting van klientetevredenheid - Eenheid 68-70| Afdeling 20 : Professionele beeld in die toerismebedryf - Eenheid 71-72 |Afdeling 21 : Diensvoorwaardes - Eenheid 73| Afdeling 22 : Die doel en waarde van ‘n gedragskode - Eenheid 74-75 |Woordelys|

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
August 29, 2024
Number of pages
91
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Afdeling 1: Wereldgebeure van internasionale
belang
Eenheid 1: Basiese begrip - Wereldgebeurtenis
‘n Gebeurtenistoeris is ‘n tipe spesifiekebelangstellingstoeris wat reis met die doel om of aan die
gebeurtenis deel te neem, of ‘n toeskouer te wees.
‘n Gebeurtenis word beplan; dit vind op ‘n spesifieke tydstip en op ‘n spesifiek plek plaas.
Beroemde wereldwye sportgebeuretenisse
• 2010 FIFA-Wereldbeker (Sokker)
• Wimbledon (Tennis)
• Comrades Maraton (Hardloop)
• Tour de France (Fietsry)
• Olimpiese Spele (Alle sportkodes)
• Formula 1 Grand Prix (Motorwedrenne)


Beroemde wereldwye nie-sportgebeurtenisse
• G8-beraad (leiers van 8 rykste nasies ontmoet om kwessies van gemeenskaplike belang te
bespreek)
• Berade oor klimaatsverandering
• Mej. Heelal en Mej. Wereld (Skoonheidskompetisies)
• Internasionale VIGS-konferensies)
• Wereldradiokommunikasie-konferensie
• Die Wereld Ekonomiese Forum (word jaarliks in Davos, Switzerland gehou)


Hoe bepaal ons of ‘n gebeurtenis die status het om as wereldgebeurtenis geklassifisser te
word?
• Multilanddeelname (talle lande wat aan iets deelneem as deelnemer of toeskouers)
• Multilandbelangstelling en aandag
• Lok groot skares van regoor die wereld en het wereldwyd ‘n groot gevolg
• Wereldwye media-aandag
• Groot bedrae geld word ter voorbereiding vir die gebeurtenis bestee.
• Gebeurtenis het potensiaal vir reuse winste
• Kan direk & indirek ‘n sneeubaleffek op ander besighede he en geleenthede vir
gespesialiseerde besighede skep
• Vereis gespesialeerde infrastuktuur
• As gevolg van die groot getalle teenwoordiges vereis dit steun-infrastruktuur
• Vereis behoorlike beplanning, voorberieding en monitering deur gasheerland
• Vereis voorbereding deur die deelnemer en spanne.

, Eenheid 2 : Die positiewe en negatiewe impak van
wereldgebeure op internasionale toerisme
Bestemmings regoor die wereld bie om wereldgebeurtenisse aan te bied.
Hulle skep en bemark hul gebeurtenisse sodat dit toeriste lok. (as deelnemers of toeskouers)
Die Global Footprint-netwerk evalueer ‘n geberutenis se voetspoor op grond van die
drievoudigedoelwitbenadering wat die ekonomiese, maatskaplike en omgewingsimpak van ‘n projek
of geberutenis bepaal.

Ekonomies:
1.
Het gebeurtenis die verlengde ekonomiese voordeel ingehou?
Sosiaal:
2. Het gebeurtenis tot die opheffing en waardering van die
Wereldgebeurtenis
gasheergemeenskap gelei?
Omgewing:
3. Het gebeurtenis die omgewing op enige manier benadeel of
beskadig?

1. Ekonomies

Positief
• Gebeurtenis sal behoefte stimuleer om te reis, end it sal lei tot ‘n toestroming van
toeriste wat na gasheerbestemming wil reis
• Gevolglik het ons:
o Hoër buitelanse inkomste en dus ‘n positewe stimulus vir BBP
o Meer saketransaksies = groter winste
o Ander sektore wat indirek baat
o Skep van kort-en langtermyn poste en entrepreneursgeleenthede
o Vaardigheidsontwikkeling en oordrag
o Publisiteit d.m.v die media, ervarings by bestemming en positiewe mondelinge
terugvoer, wat meer toerisme en herhaalde besoeke bevorder.
o Herhaalde besoeke en groter toeriste-aankomste, wat help om vir langer as die
duur van die gebeurtenis steun aan ‘n bestemming te bied.
o Skep en ontwikkeling van ander beleggingsgeleenthede, netwerkvorming en
vennootskappe tussen openbare en privaat sektor

Negatief
• Groot bedrae geld word ter voorbereiding bestee
• Geld wat bele word, moet gebalansseer word teen winste wat gegenereer word
• Talle mense oorbelê en na gebeurtenis, is beleggings nie volhoubaar nie
• Gespesialisseerde infrastruktuur wat gebou word vir gebeurtenis, het dalk na die tyd
nie ‘n doel nie, dit word ‘n wit olifant (iets wa nie meer nut het nie), daar is ‘n verlies
aan beleggings
• Verlies van kort-tot mediummynwerk na gebeurtenis, kan huishoudings sonder
inkomstes laat.
1

, • Groter vraag na helpbronne kan goedere vir plaaslike inwoners duurder maak.
• Negatiewe publisiteit indien iets verkeerd loop

2. Maatskaplik

Positief
• Vaardigheidsontwikkeling en werkskepping
• Meer befondsing bekikbaar vir noodsaaklike maatskaplike ontwikkeling
• Hulle kultuur, oortuigings en tradisies word ten toon gestel trots in die eie kultuur word
ontwikkel
• Patriotisme word gestimuleer
• Internasionale kulturele diversiteit word beter erken en waardeer
• Groter deelname aan en belangstelling in sport onder die jeug

Negatief
• Kultuurskok
• Gebrek aan respek vir kultuur kan tot konfliksituasies lei
• ‘n Oppervlakkige beeld van bestemming word slegs vir die duur van die gebeurtenis
geskep
• Betrokke belanghebbers voer nie maatskaplike opheffingsprojekte na die gebeurtenis
verder nie
• Seker gemeenskappe word by die voordele van die gebeurtenis uitgesluit
• Toename in kriminele aktiwiteit

3. Omgewing

Positief
• Meer geld word belê om die omgewing te beskerm, aangesien dit ‘n hulpbron kan
wees om toeriste te lok
• Meer befondsing word beskikbaar aangesien winste uit die gebeurtenis herbelê kan
word om die omgewing te beskerm
• Fisiese en natuurlik omgewings word opgegradeer om die aantreklikheid daarvan vir
toerisme te verbeter
• Geleenhede vir omgewingsopvoeding word verbeter
• Waardering en respek vir die natuurlike omgewing world gekweek
Negatief
• Lugbesoedeling a.g.v groter vraag na vervoer
• Massatoerisme kan tot groter stress vir die natuurlike omgewing lei.
• Rommel wat deur die gebeurtenis geskep word, plaas meer druk op die omgewing
• Natuulike omgewing kan vewyder word ter wille van infrastuktuurontwikkeling
verlies aan biodiversiteit en habitat
• Oorgebruik van natuurlike hulpbronne om die gebeurtenis se eise te ondersteun.



2

, Eenheid 3 : Die uitwerking van ‘n wereldgebeurtenis op
plaaslike toerisme in die gasheerland en op die ekonomie van
die gasheerland
Plaaslike toerisme verwys na reis in jou eie land, en die gasheerland is die land wat die gebeurtnis
aanbied.


Die uitwerking van die aanbied van ‘n wereldgebeurtenis op plaaslike toerisme in die
gasheerland

Voor Tydens Na
GEBEURTENIS GEBEURTENIS GEBEURTENIS
Kan ‘n afname wees in Kan ‘n afname wees in Kan ‘n afname wees in
plaaslike toerisme a.g.v: plaaslike tourism a.g.v plaaslike tourism a.g.v

• Opgradering van geriewe • Pryse is gewoonlike hoër • Beperkte befondsing
kan tidelike of gedeeltelike a.g.v. groter vraag • Opgegradeerde geriewe en
sluiting van seker toerisme • Opeenhopings kan toeriste atraksies kan dalk duurder
sektore en besighede afskrik wees
veroorsaak • Vervoernetwerke is besig • Buitelandse toeriste
• Gratis tot alle geriwe is • Plekke kan volbespreek oorheers nog bestemmings
dalk nie moonlik nie. wees

Kan toename wees in plaaslike Kan toename wees in plaaslike Kan toename wees in plaaslike
toerisme a.g.v toerisme a.g.v toerisme a.g.v

• Werksverskaffing of • Trots op hulle land • Nuwe en beter attraksies
entrepreneursgeleendhede • Kan by gebeurtenis werk geskep
wat met gebeurtenis • Ondersteuningspanne of • Opgegradeerde geriewe
verband hou. groepe • Beter diensvlakke
• ‘n Geleentheid vir hulle om • Makliker toegang
aan unieke gebeurtenis deel • Beter Vervoer-infrastruktuur
te neem


Die uitwerking van die aanbedied van ‘n wereldgeberutenis op die ekonomie van die
gasheerland

Ekonomie kan ‘n hupstoot kry a.g.v die bykomende buitelande valute wat verdien word, maar
gebeurtenisbestuurders moet baie versigting wees dat die geld wat dit kos om die gebeurtenis aan te
bied nie die verwagte inkomste van die gebeurtenis oorskry nie.




3

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
80
Member since
5 year
Number of followers
57
Documents
35
Last sold
1 month ago
LeerNou!

Graad 8 opsommings

3.9

8 reviews

5
3
4
1
3
4
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions