ASSIGNMENT 3
DUE 1 OCTOBER 2024
, AFK1503
ASSIGNMENT 3
DUE 1 OKTOBER 2024
DEEL 1: Fonetiek
VRAAG 1
1.1 Transkribeer Teks (A) foneties. |Transcribe Teks (A) phonetically.
Teks (A)
Markus weet nie waarom hy hierdie semester skielik so baie opdragte het nie. In die
verlede het hulle verseker minder gehad. Hy dink dit is onregverdig dat hulle so baie
moet doen. Hy gaan ’n e-pos aan sy dosent skryf.
Foneties: /ˈmɑrkɵs/ /ˈveət/ /ni/ /ˈvɑrom/ /hɛi/ /ˈɦɛi̯ rdɛi/ /səˈmɛstər/ /ˈskiələk/ /sɔ/ /ˈbɑiə/
/ˈɔpdrɑχtə/ /ɦɛt/ /ni/. /ɪn/ /də/ /fɛrˈlɛdə/ /ɦɛt/ /ɦœlə/ /fərˈsɛkər/ /ˈmɪndər/ /χɑˈɦɑt/. /ɦɛi/ /dɪŋk/
/dɪt/ /ɪs/ /ɔnˈrɛχfərdɛχ/ /dɑt/ /ɦœlə/ /sɔ/ /ˈbɑiə/ /mʏt/ /dun/. /ɦɛi/ /χɑŋ/ /ən/ /ˈɛi̯ mɔs/ /ɑn/ /sɛi/
/ˈdosənt/ /skrɛif/.
1.2 Korrigeer die foute in die fonetiese transkripsies in 1.2.1 tot 1.2.5. Skryf die
korrekte
vorm van die transkripsie neer en verduidelik wat jy gekorrigeer het. | Correct the
mistakes in the phonetic transcriptions in 1.2.1 to 1.2.5. Write down the correct form
of the transcription and explain how you corrected it
1.2.1 Anneke [Anəkə]
[anəkə] of[ɑnəkə]
Die voorletter "A" in "Anneke" moet na kleinletter getransribeer word [a] of [ɑ], dit
verteenwoordig die voorkant of angterkant van die afgeronde vokaal