Onderwerp 1: Die Owerheid
Definisies
Regering/owerheid/staat: Mense w1 deur landsburgers gekies word om d2 land te regeer.
Plaaslike regering: Plaaslike owerhede w ekonomiese +3 regskwessies in ‘n dorp hanteer.
Streeksregering: Provinsiale owerhede w ekonomiese + regskwessies hanteer in elke provinsie.
Staatsamptenaar: Iemand w in d staatsdepartement werk. (Onderwysers in staatskole, polisie)
Openbare kwessies: Besigh.4 w deur regering besit + beheer word. (Eskom, SABC, Transnet)
Openbare goedere + dienste: G+D5 w deur d regering voorsien word v6 gesamentlike gebruik v al d
mense + besigh. in d land.
Infrastruktuur: Fisiese hulpbronne (paaie, hawens, hospitale, skole)
Belasting: Verpligte betaling aan d regering w deur persone + besigh. gemaak word op d ink wat
hulle verdien.
Toelaes: Bedrag geld w regering v ‘n bepaalde doel betaal. (gestremdes, pensioenarisse)
Subsidies: Bedrag geld w deur regering toegestaan word om ‘n nywerheid/besigh. te help.
Aansporings: Bedrag geld w regering aan ‘n besigh betaal om ‘n bepaalde soort ekonomiese akt aan
te moedig.
Huishoudings: Eienaars v produksiefaktore + verbruiker v G+D.
Produksiefaktore: Insette in d produksieproses. (arbeid, kapitaal, natuurlike hulpbronne,
entrepreneurskap)
Besighede: Verskaffers v G+D.
Reg-en strafstelsel: Wette v ‘n land word deur d howe toegepas + iemand w aan ‘n misdaad skuldig
bevind word, word straf deur hof opgelê.
Wisselkoers: Waarde/prys v 1 land se geldeenheid teenoor geldeenheid v ‘n ander land.
1
w wat
2
d die
3
+ en
4
Besigh. kort vir besigheid
5
G+D goedere en dienste
6
v vir/van
1
,Betekenis v d regering
Regering:
Groep mense wat land bestuur + beheer.
In SA word regering deur demokratiese stemproses gekies.
Landsburgers bo 18 mag stem.
Funksies v d regering:
Maak + pas wette toe.
Beskerm inwoners teen bedreigings + aanvalle v ander lande.
Verskaf G+D w d land benodig + w nie plaaslik geproduseer word nie/ waarvan nie genoeg
produseer word nie.
Ontwikkel stelsels om orde in d land te skep.
Doelwitte v d regering:
Bevorder ekonomiese groei.
Regverdige + billike herverdeling v hulpbronne.
Vermindering v werkloosheid.
Stabiliseer pryse
Stabiliseer wisselkoers
Verskillende regeringsvlakke + hul rolle
Nasionale/sentrale regering:
Verantwoordelik v algehele bestuur v d land + alle nasionale kwessies.
Kwessies:
Veiligheid + sekuriteit v d land.
Buitelandse sake
Internasionale handel
Streeks/provinsiale regering:
Verantwoordelik v ekonomiese aangeleenthede in bepaalde streek/provinsie.
Kwessies:
Verbetering v dienslewering
Behuising
Gesondheidsdienste
Onderwys
Plaaslike regering:
Hanteer plaaslike kwessies in dorpe/munisipale gebiede.
Soorte munisipaliteite:
Metropolitaanse
Plaaslike
Distriks
2
, Kwessies:
Elektrisiteitsvoorsiening
Munisipale paaie
Biblioteke
Verkeersbeheer
Vullisverwydering
Regering se interaksie met huishoudings
Regering koop produksiefaktore by huishoudings + gebruik dit om openbare G+D te produseer.
Bv: D regering kan grond by ‘n private persoon huur + d grond gebruik om openbare G+D te
verskaf.
Regering verskaf hulpbronne + dienste aan huishoudings
Voorbeelde:
Onderwys
Gesondheidsorg
Behuising
Infrastruktuur
Pensioen = Een v d maniere waarop d regering armoede probeer verminder.
Regering hef belasting w deur huishoudings betaal moet word
Voorbeelde:
Ink belasting
Belasting w huishoudings betaal op geld w hulle verdien.
Verbruiksbelasting
Belasting w betaal word op G+D w huishoudings koop. (BTW 15% w besigh. oorbetaal aan d
regering)
Aksynsbelasting
Belasting op luukse items w d regering nie wil hê mense moet gebruik nie. (alkohol)
Regering se interaksie met besigh.
Besighede/firmas/maatskappye: Vervaaridiger + produsente v G+D.
Regering verskaf hulpbronne + dienste aan besigh.
o Besigh. benodig verskillende openbare G+D om G+D te kan produseer.
o Regering verskaf dit in vorm van infrastruktuur.
o Regering verskaf dienste soos d polisiemag wat deur besigh. gebruik word.
o Regering verskaf subsidies + aansporings aan besigh. om ekonomiese akt aan te
moedig.
Regering skep orderlike + wettige besigheidsomgewing
Regering bied ondersteuning + advies aan besigh.
Besigh. moet belasting betaal aan d regering
Maatskappybelasting
3