100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Class notes

Droomdelwers Konflik Gr.11 HT

Rating
-
Sold
1
Pages
5
Uploaded on
04-06-2024
Written in
2023/2024

Indiepte bespreking van die konflik tussen die verskeie karakters in Droomdelwers.

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
June 4, 2024
Number of pages
5
Written in
2023/2024
Type
Class notes
Professor(s)
E. hay
Contains
All classes

Subjects

Content preview

, KONFLIK

UITERLIK: tussen Redelinghuyse en Vlaktevleiers

Die Vlaktevleiers moet verskuif word om plek te maak vir die ontwikkeling van ‘n moderne
vakansie-oord.

Die idée van die ontwikkeling was eintlik Minette en Gilbert Redelinghuys s’n. Planne is
opgetrek en die naam geregistreer as West Coast Holiday Resort. Die huurpag van 99
jaar verval en die munisipaliteit het belowe dat hulle vir die Vlaktevleiers voorsiening sal
maak in Dwarsmansdal.

Vaatjie van die hotel se kroeg was die eerste een wat oom Kȇppies probeer waarsku het
teen die komende onheil. (H.1)

Gretel het die Redelinghuyse probeer oorreed om eerder Pelican Bay te gebruik vir die
ontwikkeling. Selfs Samuel wat ‘n buitestaander was, kon sien dat dit ‘n “sensitiewe saak”
is.

Die eintlike moeilikheid het begin toe die munisipaliteit by elke huis 2 briewe afgelewer
het: een oor die vergadering by die skool en die ander ‘n vorm vir elke inwoner se
besonderhede.

Hulle het dadelik opgeruk na die pastorie en al het Gerald hulle probeer kalmeer, het hulle
aangedring dat “dit tyd vir aksie” was.

Tydens die skoolvergadering het daar baie mense (sommiges van buite) opgedaag en
later het het hulle baie oproerig geword en leё bottels begin rondgooi waarvan een Rudie
in die gesig getref en beseer het.

Gerald het weer gemaan dat hulle nie alles moes verwoes nie, maar hulle het aanhou
skreeu: “Vlaktevlei moet bly”.

Later het hulle ook na die munisipaliteit en hotel opgeruk en die polisie is ingeroep om
hulle te beheer.

Uiteindelik is die krisis ontlont toe die mynmaatskappy Vlaktevlei uitgekoop en
opgegradeer het.

UITERLIKE BOTSING: tussen Leendra en Gilbert

Leendra glo dat Gilbert iets met haar ma-hulle se dood te doen gehad het, want hy het
self vir haar gesȇ dat hy die dag van die ontploffing daar was om hulle te vertel van die
diefstal van juwele in die hotel waarby sy betrokke was.Sy het teenoor Boeta erken: “ek
haat hom vandag niks minder as daardie tyd nie.”

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Elzette88 University of South Africa (Unisa)
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
27
Member since
7 year
Number of followers
4
Documents
22
Last sold
2 months ago

4.5

6 reviews

5
4
4
1
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions