BALLADE VIR 'N ENKELING: 7-11 Exam 100% Correct!
die leuse van Denneberg Verbeteringskool is "Met moed en durf". Dis 'n verwysing na wat Jacques alles moet duermaak op Denneberg. Noem al die maniere waarop Jacques geïntimideer en geboelie word in hierdie hoofstuk - ANSWERJacques word "killer" genoem, wat hom as 'n moordenaar brandmerk. Jacques word op die stoep gepootjie. Jacques word deur Gert Grove met sy vinger agter die oor geskiet en teen die kop geklap. Jacques word met 'n tatoeeermerk op sy boarm gebrandmerk. Jacques word in die gang neergegooi. Jacques word deur Gert gedreig dat hy hom sal breek. Jacques word in 'n gat gegooi en met grond toegegooi hoe vertel die kamera aanvanklik wat daar in Denneberg op Jacques wag? - ANSWERdie omgewing is kleurloos en ongenaakbaar. die binnekant van die gebou is verwaarloos en die mure is bekrap. dis lawaaierig, gewelddadig en besig waaruit bestaan Jacques se tatoe en waarvoor staan dit? - ANSWERDB. Dit staan vir Denneberg wie is die persoon wat Carina en Mysi tegemoetstap? - ANSWEROupa Petrus hoe beskryf Carina Oupa Petrus se verhouding met Jacques? - ANSWEROupa Petrus was Jacques se enigste vriend hoe dra die mise-en-scène by om die verval van die verbeteringskool uit te beeld? - ANSWERdie muurteëls is stukkend. daar staan 'n stukkende bed en matrasse teen die muur. die elektriese lig flikker. alles lyk oud en verwaarloos watter klank word gebruik om die verskriklike daad wat teenoor Jacques gepleeg word, uit te beeld? - ANSWER'n lang uitgerekte gil watter tegniek word gebruik om die verskriklikheid van die verkragting aan die kyker uit te beeld? - ANSWERdaar is nabyskote van Jacques se gesig wat verwring is van pyn watter "belofte" maak Gert aan Jacques op sy laaste dag by Denneberg? - ANSWERhy belowe Jacques dat hy nooit vir Jacques sal loslaat nie - hy sal hom
Written for
- Institution
- BALLADE VIR \'N ENKELING:
- Course
- BALLADE VIR \'N ENKELING:
Document information
- Uploaded on
- May 30, 2024
- Number of pages
- 3
- Written in
- 2023/2024
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
-
ballade vir n enkeling 7 11 exam 100 correct
-
ballade vir n enkeling 7 11 stuvia
-
die leuse van denneberg verbeteringskool is met
Also available in package deal