Ballade vir 'n enkeling questions and Answers 100% Correct!
Wie is die vier karakters op die plakkaat? - ANSWERJacques, lena, jan-paul en carina Wat is die verhouding tussen die karakters as jy na hulle plasing op die plakkaat kyk? - ANSWERJac + Lena = in a verhouding Jan-paul staan agter wat aandui dat hy het 'n persoonlike verhouding met die ander mense Carina is op die linkerkant en het geen persoonlike verhouding met die mense op die plakkaat. Bespreek waarom Jan-Paul agter die Ander hoof karakters geplaas word. - ANSWERDie plaasing van jan-paul suggereer dat hy aan beide die hoofkarakter Ons ook weet dat daar a liefdedriehoek is Waarom word treinspore op die plakkaat gewys? Wat is die simboliek daarin - ANSWERJac se pa = treindrywer Jac het basies op dje treinspore grootgeword Die simbolies is dat die treinspore dui aan 'n tyd toe jac op sy ongelukkigste en gelukkigste was Wat dui die trein aan die linkerkant aan? (Plakkaat) - ANSWERDit is die trein was Jac na Denneberg Verbeteringskool geneem het. Wie neem afskied? Waarom? (Plakkaat) - ANSWERLena en Jac. Jac is aangekla
Written for
- Institution
- Ballade vir \'n enkeling
- Course
- Ballade vir \'n enkeling
Document information
- Uploaded on
- May 30, 2024
- Number of pages
- 4
- Written in
- 2023/2024
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
- wat is die verhouding
-
ballade vir n enkeling questions and answers 100
-
ballade vir n enkeling stuvia
-
wie is die vier karakters op die plakkaat answe
-
wie is die vier karakters op die plakkaat answe
Also available in package deal