100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Geografie Kwartaal 4 Eksamen

Rating
-
Sold
-
Pages
4
Uploaded on
13-05-2024
Written in
2022/2023

Terme verduidelik, Weet hoe die volgende konsepte ‘n impak het op die geboortesyfer en kinders as geheel, Sleutelwoorde, hoe om lug en water as ‘n hulpbron te verduidelik, 1ste paragraaf van Lug as ‘n hulpbron baie goed.(Veral die getalle in die paragraaf), watersiklus, maniere waarop ons die omgewing kan bewaar, wat eko-toerisme is ek ken 3 voorbeelde, Misbruik van grond, Oorsake van gronderosie, Weet hoe om ‘n sirkel-grafiek te lees. hoeveel water dit vat om die volgende produkte te maak.

Show more Read less
Institution
Course








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 13, 2024
Number of pages
4
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

KWARTAAL 4 GEOGRAFIE
LEERWERK
Kwartaal 3 werk

Bl 46 -47:
Weet hoe om die volgende terme te verduidelik:
1. Geboortesyfer -is die aantal geboortes per 1000 mense in een Jaar
2. Sterftesyfer – is die aantal sterftes per 1000 mense in een jaar
3. Bevolkingsgroeikoers – is die toename in daardie land se bevolking in een jaar


Bl 48 - 49
Weet hoe om die volgende terme te verduidelik.
1. Babasterftesyfer – is die aantal babasterftes per 1000 lewende geboortes
2. Lewensverwagting – is die gemiddelde aantal jare wat n person, vanaf geboorte tot
sterfte, kan verwag om te leef.

BL 52 -53 (Werk is in jou boek opgesom)
Weet hoe die volgende konsepte ‘n impak het op die geboortesyfer en kinders as
geheel.
•Kinders as deel van arbeidsmag.
Dit is wanneer kinders werk onder die ouderdom van 16, bv waar jy n person betaal om tuin
skoon te maak gaan jy n groot bedrag gee waar jy die kinders minder gaan betaal
•Geloofsoortuigings.
Sommige gelowe beskou dit as teen hulle geloof om geboortebeperking metodes te gebruik
soos bv Rooms-Katolieke. Die geboortesyfer in hierdie gelowe sal waarskynlik hoër wees.
•Ekonomiese status
In ryk gemeenskappe is die geboortesyfers lag want vrouens het toegand tot
geboortebeperking.
In armes gemeenskappe kan vroue moontlik nie by plaaslike klinieke kom vir geborrtebeperkings
te gebruik.
•Die koste van die grootmaak en opvoeding van kinders
Die stygende koste om n kind groot te maa ken op te voed laat mense bsluit om minder kinder
te he en die geboortesyfer daal.



Bl 52:
Sleutelwoorde:
1. Geboortebeperking – n metode wat gebruik word om swangerskap te verhoed

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
3 months ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions