Onderwerp 1: Die Owerheid
Definisies
Regering/owerheid/staat: Mense w1 deur landsburgers gekies word om d2 land
te regeer.
Plaaslike regering: Plaaslike owerhede w ekonomiese + 3 regskwessies in ‘n
dorp hanteer.
Streeksregering: Provinsiale owerhede w ekonomiese + regskwessies hanteer
in elke provinsie.
Staatsamptenaar: Iemand w in d staatsdepartement werk. (Onderwysers in
staatskole, polisie)
Openbare kwessies: Besigh.4 w deur regering besit + beheer word. (Eskom,
SABC, Transnet)
Openbare goedere + dienste: G+D5 w deur d regering voorsien word v6
gesamentlike gebruik v al d mense + besigh. in d land.
Infrastruktuur: Fisiese hulpbronne (paaie, hawens, hospitale, skole)
Belasting: Verpligte betaling aan d regering w deur persone + besigh. gemaak
word op d ink wat hulle verdien.
Toelaes: Bedrag geld w regering v ‘n bepaalde doel betaal. (gestremdes,
pensioenarisse)
Subsidies: Bedrag geld w deur regering toegestaan word om ‘n
nywerheid/besigh. te help.
Aansporings: Bedrag geld w regering aan ‘n besigh betaal om ‘n bepaalde
soort ekonomiese akt aan te moedig.
Huishoudings: Eienaars v produksiefaktore + verbruiker v G+D.
Produksiefaktore: Insette in d produksieproses. (arbeid, kapitaal, natuurlike
hulpbronne, entrepreneurskap)
Besighede: Verskaffers v G+D.
Reg-en strafstelsel: Wette v ‘n land word deur d howe toegepas + iemand w
aan ‘n misdaad skuldig bevind word, word straf deur hof opgelê.
Wisselkoers: Waarde/prys v 1 land se geldeenheid teenoor geldeenheid v ‘n
ander land.
1
w wat
2
d die
3
+ en
4
Besigh. kort vir besigheid
5
G+D goedere en dienste
6
v vir/van
1
, 2