100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Class notes

Graad 12: Genetika

Rating
-
Sold
-
Pages
11
Uploaded on
23-02-2024
Written in
2023/2024

Hierdie is graad 12 Genetika opsommings wat jou lewe gaan makliker maak. Koop hierdie opsommings om goeie punte in jou genetika afdeling te verseker. Leer van stylvolle en akademiese kwaliteit opsommings!

Institution
Course

Content preview

Oorerflikheid: F1 - filiale geslag Genetiese manipulasie
Oordra van Nakomelinge van ouer- Tegnieke wat gebruik
erflike organismes. Die eerste word om die genetiese
eienskappe van filiale generasie van plant materiaal van ‘n sel of ‘n
ouer na of diernakomelinge, as lewende organisme te
nakomelinge gevolg van kruisteling
verander- ‘n vorm van
tussen ouers
biotegnologie



Lokus:
Die presiese Geen:
posisie (ligging) 'n DNS segment of
van ‘n geen op ‘n Kariotipe: ‘n chromosoom wat
chromosoom Die aantal, vorm en vir ‘n spesifieke
rangskikking van al eienskap kodeer
die chromosome in
die nukleus
van 'n somatiese sel.

Alleel:
Twee alternatiewe
Allele wys KONTRASTERENDE EIENSKAPPE!!!!!!!!! vorms van ‘n geen
Genoom:
op dieselfde lokus
Die volledige stel
chromosome in
die sel van ‘n Geen lokus
organisme
Geen vir
Geen vir gladde sade gerimpelende sade

, Die vergelyking tussen homosigoties en heterosigoties:
Homosigoties Heterosigoties
Defenisie: Wanneer twee allele wat ‘n enkele Defenisie: ‘n Persoon met twee nie identiese
eienskap beheer, IDENTIES IS allele vir ‘n eienskap
Byvoorbeeld Byvoorbeeld:
Lank: TT Lank: Tt
Kort: tt Kort: tt
Twee identiese allele vir ‘n bepaalde Twee verskillende allele vir ‘n bepaalde
kenmerk. kenmerk.
ss
ERGELYKING TUSSEN ‘N DOMINANTE EN RESSESIEWE ALLEEL

Dominante alleel Ressesiewe alleel
‘n alleel wat die uitdrukking van die mede-alleel ‘n alleel wat onderdruk word as die mede alleel
op die chromosoompaar masker of onderdruk dominant is.
Die dominante eienskap word gesien in die Die resessiewe eienskap sal slegs uitgedruk of
homosigotiese (TT) en heterosigotiese (Tt) gesien word as beide allele vir die eienskap
toestand in die fenotipe. homosigoties resessief is (tt)


Wat is die fenotipe van ‘n organisme? (defenisie)
+ Dit is die uiterlike, fisiese voorkoms van ‘n organisme. Die fenotipe word bepaal deur die genotipe
Wat is die genotipe van ‘n organisme?(defenisie)
+ Die totale genetiese samestelling van ‘n organisme. Dit is die inligting wat in die geenallele
voorkom

Genotipe Fenotipe Nou wat presies is ‘n monohibriedkruising? (Def)
Dit is ‘n genetiese kruising wat slegs een eienskap insluit (bv.
RR Rooi die kleur van sade)


rr Wit Nou wat presies is ‘n dihibriede kruising?
‘n genetiese kruising wat twee verskillende eienskappe insluit
(Vorm en kleur van sade)
Rr Rooi



Wat is albinisme? Wat is ‘n kloon?
+ ‘n toestand wat verspruit uit die afwesigheid van + ‘n kopie van ‘n organisme wat geneties identies is aan die
velpigmentasie oorspronklike organisme

Wat is kunsmatige seleksie/selektiewe telling? Wat is kloning?
+ Die teel van organismes oor baie geslagte om ‘n wesenlike + Die proses waardeur geneties identiese organismes met
fenotipe te bewerkstellig behulp van biotegnologie vervaardig word

Wat is biotegnologie? Wat is die chromatiennetwerk?
+ Die gebruik van biologiese prosesse, organismes of stelsels om + Sigbare draadagtige strukture in die kern van ‘n onaktiewe
die lewensgehalte van die mens te verbeter sel

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 23, 2024
Number of pages
11
Written in
2023/2024
Type
Class notes
Professor(s)
Miss botha
Contains
All classes

Subjects

$4.58
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
studynotes4you

Get to know the seller

Seller avatar
studynotes4you
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
2 year
Number of followers
3
Documents
7
Last sold
2 year ago

Opsommings van hoë gehalte wat ek huidiglik gebruik(2023). Die informasie is verkry uit verskeie bronne: klasnotas, handboeke en ou-vraestelle. Koop hierdie notas en leer hard om ‘n sukses van jou graad 12 jaar te verseker!

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions