AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die
VRAAGNOMMER (1.1.1-1.1.4) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.1.5. D
1.1.1 Basis wat bind met Urasiel.
A Timien
B Guanien
C Sitosien
D Adenien
1.1.2 Verbinding tussen die aminosure in ‘n proteïen:
A Peptied
B Waterstof
C Fosfolipied
D Ionies
1.1.3 DRIE opeenvolgende basisse op die DNA of mRNA molekule.
A Aminosuur
B Kodon
C Antikodon
D Proteïen
1.1.4 Struktuur waar sperm volwassenheid bereik:
A Testes
B Spermbuis
C Epididimis
D Vas deferens
[4x2=8]
1.2 Gee die korrekte BIOLOGIESE TERM vir elk van die volgende beskrywings.
1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 Maart Vraestel
, Skryf SLEGS die TERM langs die VRAAGNOMMER (1.2.1-1.2.6).
1.2.1 Struktuur wat chromatiede verbind.
1.2.2 Die fase van selverdeling waar ‘n chromosoom verdeel in twee chromatiede.
1.2.3 Die tipe nukleïensuur wat in enkel stringe voorkom.
1.2.4 Die verstrengelde netwerk chromosome in die nukleus.
1.2.5 Die natuurlike struktuur van ‘n DNA molekule.
1.2.6 Die tipe selle wat in die eierstokke en testes vervaardig word.
[1x6=6]
1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLUM I van toepassing is op SLEGS A,
SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in KOLOM II. Skryf SLEGS A,
SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN langs die VRAAGNOMMER (1.3.1-1.3.3).
COLUMN I COLUMN II
1.3.1 Vrygestel deur die pituïtêre klier A: Progesteroon
B: Follikel-stimulerende hormoon
1.3.2 Timien word gebruik. A: Formasie van mRNA
B: Formasie van ‘n identiese DNA kopie
1.3.3 Bevat RNA A: Ribosome
B: Nukleolus
[3x2=6]
[TOTAAL AFDELING A: 20]
2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 Maart Vraestel