Besigheidstudies – Graad 10 – Kwartaal 1 – Opgesom uit die VERKEN handbook
INHOUDSOPGAWE:
Onderwerp 1: Die mikro-omgewing, besigheidsfunksies en gehalte Bl
Onderwerp 2: Die markomgewing Bl
Onderwerp 3: Die makro-omgewing Bl
Onderwerp 4: Verband tussen die mikro, mark en makro-omgewings Bl
Onderwerk 5: Besigheidsektore Bl
1|Page
, Onderwerp 1: Die mikro-omgewing, besigheidsfunksies en gehalte
Eenheid 1: Visie, missiestelling, oogmerke en doelwitte
Sleutelwoorde:
Visie: ‘n Droom wat oor ‘n lang tydperk rigting gee aan die organisasie.
Strategie: Die beplanning en handelinge van die topbestuur om hul visie te beriek.
Strategiese visie: Kombineer visie en strategie om ‘n raamwerk vir die missie en oogmerke van die
organisasie te gee.
1.1 Visie en strategie
Idiale en aspirasies van bestuur speel ‘n rol in die vorming van ‘n visie.
Visie is die denkbeeldige situasie in die toekoms, en maniere kry om dit werklikheid te maak.
Kan net gedoen word deur hulpbronne reg toe te ken en te gebruik.
1.2 Missiestelling
Word deur die visie bepaal en verduidelik wat die besigheid wil doen, beskryf die basiese
aktiwiteite van die besigheid, en wat dit op die langtermyn gaan wees.
Voorbeeld van ‘n visie- en missiestelling
1.3 Oogmerke (doel) en doelwitte
Besighede het gewoonlik ‘n primêre oogmerke om wins te maak en ‘n sekondêre oogmerk van
maatskaplike opheffing.
Oogmerke verduidelik die stappe oor ‘n korttermyn om doelwitte te bereik.
Doelwitte is langtermynpikpunte en gee rigting aan die besigheid.
Eenheid 2: Organisasiekultuur en hulpbronne
Sleutelwoorde:
Waardes: Morele eienskappe wat vir ‘n besigheid belangrik is.
Oortuigings: Dit wat die besigheid voel waarheid is.
Doel: Oogmerke of doelwitte van die besigheid.
2|Page